Daily Archives: October 18, 2019

Planne nodig vir misdaad bekamping

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, sê by name van sy woordvoerder dat hy bemoedig is deur die afname in moord gevalle en die toename in arrestasies wat gedoen is…

Multi-miljoen projek vir Oos-Tvl

’n Multi-miljoen rand projek wat glo ontwikkel gaan word na aan die grens met Mosambiek, het vrae laat ontstaan en verskeie kenners het reeds die wenkbroue gelig dat dit weer…

Vakbond se voortbestaan in weegskaal

Die swart vakbond Food and Allied Workers Union (Fawu), se voortbestaan word bedreig nadat ’n multi-miljoen rand skandaal oopgevlek is. Die moontlikheid bestaan noudat die vakbond verplig kan word om…

Wes-Kaap soek alternatiewe kragvoorsiener

Terwyl die hele Suid-Afrika gebuk gaan onder die swak bestuur vcan Eskom wat nou weer met beurtkrag begin het, is die Wes-Kaap besig met ’n ondersoek om ’n alternatiewe kragvoorsiener…

Eskom vernietig SA

Ramaphosa kan maar vergeet om met suksesvolle resultate te gaan geld en beleggings bedel terwyl Eskom al weer met beurtkrag begin het, sê ’n bekende ekonoom van Pretoria. Eskom se…

Beurtkrag ontwrig matrieks eksamen

Die beurtkrag wat onaangekondig ingestel is deur die bankrot kragvoorsiener, het gelei tot die ontwrigting in eksamen lokale waar matrieks in skemerlig moes stop met hulle eksamen. Nagenoeg 35 skole…

Nuusflitse

SA Poskantoor verliese word groter Die verliese by SA Poskantoor het met meer as R95 miljoen vermeerder tydens die 2018/19 finansiële jaar.  Pos volumes het met bykans 8% afgeneem tot…

TLU SA beoog optrede teen Eskom

TLU SA vind dit uiters verdag dat Eskom skielik beurtkrag instel, slegs dae nadat die elektrisiteitsverskaffer ‘n hofsaak teen Nersa, die reguleerder, aanhangig gemaak het omdat die entiteit nie tevrede…

Duitsers en Franse kry wapen ooreenkoms

Na weke van onderhandeling tussen Frankryk en Duitsland, het die twee moondhede uiteindelik tot ’n vergelyk gekom en ’n wapen ooreenkoms bereik. Die ooreenkoms het ’n bindende bepaling vir die…

VSA-Sjina ooreenkoms dalk onderteken

Die verwagtinge dat ’n ooreenkoms tussen Sjina en Amerika bereik kan word binne enkele ure van nou af, het wêreld ekonome optimisties gemaak en sê dit kan ’n positiewe groei…

Laaste kans vir Brexit ooreenkoms

Die leiers van die Europese Unie het in hulle onderhandelings met die Britte binne twee dae die moontlikheid van ’n ooreenkoms bevestig, alhoewel nog talle aspekte nie afgehandel is nie….

Die stryd om mag woed in Sirië

President Tayyip Erdogan het die Amerikaanse President Donald Trump daarop gewys dat hy nie gehoor sal gee aan oproepe om ’n vuurstaking in die noorde van Sirië nie. Hy sê…

Sjina: VSA, staak jou inmenging in HK

Die Sjinese Minister van Buitelandse Sake het gesê Beijing is besig met die inwerking stel van gepaste maatreëls om die Amerikaanse inmenging in Hong Kong teen te staan. Hy sê…

Word Noord Korea moondheid ses?

Nuwe inligting wat vrygestel is, dui daarop dat die kommunistiese Noord-Korea klaarblyklik daarop ingestel is om later as die sesde “groot moondheid” van die wereld te word. Om die beeld…

Parlementslede kortwiek Hong Kong leier

Leier Lam Parlementslede van die pro-demokrate in Hong Kong het die kommunisties gesinde leier, Carrie Lam, gekortwiek deur haar so baie in die rede te val dat sy nie haar…