ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 17, 2019

Afplatting in Wêreld ekonomie

Die wêreld ekonomie is aan die afplat met die gevolg dat armer lande, en lande waar groot buitelandse lenings ’n skuldlas is, word die afplatting in sulke lande meer ervaar….

Jacob systap die gereg

Jacob Zuma en sy regsverteenwoordigers het waarskynlik besluit dat hulle steeds soos in die afgelope jare, weer suksesvolle pogings aanwend om uit die hofsaal te bly, en daarmee die tralies…

Beurtkrag benadeel ons koerant

Die swak beplanning van die Eskom bestuur om meer kragsentrales op ’n keer te onderwerp aan onderhoud, het tot gevolg dat die kragvoorsiener se kapasiteit nie volhoubaar is nie. Ingeligte…

Nuusflitse

Listeriose aangemeld Die Nasionale Instituut van Oordraagbare Siektes het bekendgemaak dat daar 87 bevestigde gevalle van die siekte Listeriose aangemeld is. Een-en-twintig sterftes is aangeteken maar daar is nie rede…

Beurtkrag: Vrotsige beplanning van Eskom

Beurtkrag is terug in Suid-Afrika weens die vrotsige beplanning wat die staatsbeheerde kragvoorsiener onderneem het deur instandhouding te doen by te veel plekke gelyktydig. Met die uiters nalatige oprigting van…

Japanese keiser word wyd voorgestel

Die nuwe keiser, Naruhito, van Japan word volgende week vir die eerste keer aan die wereld bekendgestel wanneer die keiser en sy gade in ’n reeks spesiale geleenthede sal optree….

Turkye hou VSA bomme “gyselaar”

Turkse aggressie word openbaar nadat die VSA en verskeie Europese leiers geëis het dat die Turkse Weermag sy aanvalle op die Koerde in die noorde van Sirië moet staak. Die…

Parys brandweermanne in opstand

Die Franse polisie moes traangas gebruik teen die brandweer personeel van Parys wat ’n verset optog hou om beswaar te maak teen hulle lang werksure en ander griewe. Die polisie…

Skotland is moeg vir Brexit stories

Die aanhoudende praatjies en nuwe stories oor Brexit is nou genoeg vir die Skotse Nasionale Party en sy leier, Nicola Sturgeon, eis nou ’n referendum oor onafhanklikheid om nie meer…

Kataloniese separatiste eis onafhanklikheid

Separatiste in die Spaanse deelstaat Katalonië het met hernude protes optogte begin in die hoofstad Barcelona om weer te begin met eise om onafhanklik te raak van Madrid. In die…

Poetin speel sy sagmaak kaart

Moskou blameer nie die Amerikaanse president, Donald Trump, vir die mislukking om verhoudinge te verbeter tussen die twee lande nie. Die is die mening van President Vladimir Poetin van Rusland…

rolex replicas for sale