ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 16, 2019

Die ANC se nuwe “struggle”

Die dae om te brand en te moor omdat hulle nie van apartheid hou nie, is verby en die struggle is oor, danksy die papbroekige optrede van die NP van…

Zondo en die geregtigheid

Oor ’n termyn van langer as 12 maande het mense voor die Zondo Kommissie getuig oor die krisis voorvalle aangaande die Staatskaping wat deesdae die Suid-Afrikaanse nuus oorskadu. Dosyne mense…

Ramaphosa plan bly onbekend

Die ANC president se plan om Eskom uit die gemors te kry, het nog steeds nie bekend geword nie en is klaarblyklik ’n staatsgeheim of so ’n plan bestaan hoegenaamd…

Nuusflitse

Minister werk vir presidensiële grasie Die minister van Justisie, Ronald Lamola het aangekondig dat sy departement in die proses is om #FeesMustFall aktivis, Kanya Cekeshe, te help om ‘n presidensiële…

Ware geloof (17).

Ek glo aan die vergewing van sondes. Ons hoor in die Psalms: Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is. Welgeluksalig is die mens aan wie…

Die NG kerk en sy verwarring

Die pas afgelope sinode van die NG Kerk het met die ter syde stelling van die 2015 besluit rondom selfde geslag verhoudings ‘n 180 grade draai gemaak. Kerkrade word nou…

Durban burgemeester se logika

Die Durbanse burgemeester het die naweek aangekondig dat die Durbanse hawe gesluit moet word om te verhoed dat minerale die land kan verlaat.  Dit moet glo gedoen word om onafhanklik…

ANC gee miljoene aan Jeugliga

Die vermorsing van geld deur die ANC het ‘n verdere “hoogtepunt” bereik met die aankondiging dat daar miljoene rande  aan die gelikwideerde Jeugliga gegee is om hul skuld af te…

Iran wil moderne wapens ontwikkel

Die Irannese leier, Ayatollah Ali Khamenei, het die land se sogenaamde Revolusionêre Weermag opdrag gegee om meer moderne wapentuig te ontwerp en te bou te midde van groeiende spanning teenoor…

Poolse nasionaliste wen verkiesing

Die Poolse nasionalistiese Wet en Geregtigheid party is vir ’n tweede termyn verkies om Pole te regeer, en kon daarin slaag om sy meerderheid van die vorige termyn te behou….

VSA onttrek alle troepe uit Sirië

Kort nadat President Donald Trump aangekondig het dat die VSA se troepe uit Sirië onttrek word, het vrae ontstaan oor hoeveel troepe onttrek gaan word. Die Amerikaanse Minister van Verdediging,…

Merkel se waarskuwing geïgnoreer

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het Turkye se president, Recep Tayyip Erdogan, in ’n telefoniese gesprek gewaarsku en gevra dat hy onmiddellik sy militêre optrede in die noorde van Sirië…

Turkye verskerp aanvalle op Koerde

Ten spyte van waarskuwings dat Turkye sy aanvalle op die Koerdiese bevolking moet staak, is die aanvalle verskerp en het die oorblyfsel van die Islamitiese Staat terroriste ook op die…

Hof beslis oor Kataloniese leiers

Die Hooggeregshof in die Spaanse hoofstad Madrid het  uitspraak gelewer oor die posisie van die separatiste leiers van die deelstaat Katalonië wat meegedoen het aan die onafhanklikheid poging in die…

Tifoon ruk Japan aan flarde

 Die ergste ramp wat Japan nog getref het in die afgelope 60 jaar, het die naweek gebeur toe ’n tifoon die lewens van minstens 66 mense geëis het. Reddingswerkers is…

rolex replicas for sale