ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 14, 2019

President veroordeel oor lamlendigheid

’n Voormalige sake persoonlikheid, Natasha Mazzone, het die ANC se president, Cyril Ramaphosa, skerp veroordeel vir sy lamlendige optrede. Sy sê die president het weer toegelaat dat die Verenigde State…

Ramaphosa gaan bedel in Londen

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa is op ’n bedel sending na Londen in ’n poging om die bankrot Suid-Afrika se ekonomiese ondergang te voorkom. Die besoek is ’n uitvloeisel…

Eskom se gemors vergroot

Eskom se onvermoë om doeltreffend te funksioneer het weer na vore gekom met die jongste finansiële inligting wat bekend gemaak is. Munisipaliteite skuld Eskom reeds R23,5 miljard volgens die verslag…

Guptas onder groot druk

Die Gupta broers verkeer onder groot druk nadat die VSA aangekondig het dat hy sanksies teen die familie instel, wat dit vir die broers moeilik maak om sake te doen….

Senior SAID beampte bedank

Nog ’n senior Uitvoerende Beampte het met die SA Inkomstediens ooreengekom om met onmiddellike effek uit diens te tree. Die uittrede vorm del van die “skoonmaak” proses waarmee die Inkomstediens…

Motor rubriek – Toyota Hilux 2,8 GD-6 4×4 GR-Sport

In die bakkie wêreld is daar op die oomblik ‘n sterk neiging en kompetisie na ‘n meer sportiewe ontwikkeling daarvan. Aanvanklik het Ford daarmee begin en dit het geleidelik uitgebrei…

Nobelprys vir literatuur toegeken

Die Nobelprys vir Literatuur is aan die wenner van 2018 toegeken aan die Poolse skrywer, Olga Tokarczuk, en vir vanjaar se toekenning van die prys, is die Oostenrykse skrywer Peter…

Japan in chaos weens tifoon

Honderde duisende mense in woonhuise is geadviseer om hulle plekke te verlaat weens die aanstormende tifoon wat gepaard gaan met stormwinde en swaar reënneerslae. Die kragtige tifoon het sy opwagting…

Sjinese rysmier Australiese entiteite

Sjina tree op in ’n wyse wat beslis strydig is met die Australiese waardestelsel deur sy teiken van beïnvloeding te fokus op politieke partye en universiteite in Australië. Die opmerking…

VSA Republikeine eis sanksies teen Turkye

Minstens 29 van die Amerikaanse president se Republikeine in die Huis van Verteenwoordigers het ’n gesamentlike en amptelike aankondiging gemaak dat hulle ’n volledige voorstel van sanksies teen Turkye gereedmaak….

VSA-Sjina kry dalk beperkte ooreenkoms

Senior onderhandelaars van Amerika en Sjina het na die eerst dag van samesprekings gesê die moontlikheid bestaan dat die twee lande ’n ooreenkoms met beperkte reëlings bereik kan word. President…

Oekraïne was nie afgedreig

Die president van die Oekraine, Volodymyr Zelenskiy, het in sy land se hoofstad, Kiev, aangekondig dat hy nooit deur die Amerikaanse president afgedreig is om Joe Biden se optrede te…

Turkse magte saai verwoesting

Vlugtende Koerde en Westerse moondhede, sowel as senior lede van die Amerikaanse Republikeine het hulle teleurstelling uitgespreek teen Donald Trump se besluit om die VSA troepe te onttrek uit Sirië….

Sjinese firmas onder VSA druk

Kort nadat die Trump-administrasie bekend gemaak het dat sekere Sjinese maatskappye op ’n swartlys geplaas word, het die aandele van verskeie groot maatskappye getuimel. Die aandele van instansies soos Hangzhou…

rolex replicas for sale