ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 8, 2019

Trots en Dankbaar

Te midde van al die verval wat ons elke dag waarneem in die land wat eens soos ’n modelstaat gegroei het, maar daar bestaan tog non ’n sprankie hoop dat…

Krugerdag viering by Paardekraal

“God se Woord is dan ook die rigsnoer in alles. Om dit te kan volg, moet die volk met die Bybel vertroud wees.” Paul Kruger Op Saterdag 12 Oktober, twee…

Uit my Kuierkombuis

So het ek grootgeword ………… daar is gekuier wanneer ons in Ouma se kombuis was.  Met ‘n tafel wat kreun onder ontbyt, middagete en natuurlik die vieruur middag koffietyd op…

Gauteng personeel in privaat besighede

Dit het aan die lig gekom dat sowat 184 personeellede van die Gauteng Gesondheiddienste privaat besigheid besit wat met staats departemente insluitend die Gesondheid Departement sake don.  Hierdie dienste wat…

Maimane se kop word gevra

Twee prominente wit lede van die ver linkse DA het ʼn afvaardiging gelei na die leier van die DA,  Mmusi Maimane, wie in omstredenheid gedompel is.  Die afvaardiging het na…

SA Lugdiens skok die land

Swak sekuriteit, en twyfelagtige nasorg op vliegtuie is van die belangrikste redes waarom toenemende kommer bestaan oor die wenslikheid om met die staats entiteit se rederye dit te waag in…

Al meer kundiges verlaat SA

Suid-Afrikaners met goeie kwalifikasies verlaat die land in al groter getalle, en veroorsaak ’n ernstige tekort aan goed gekwalifiseerde werkerskorps. Immigrasie agentskappe ondervind ’n toename in mense met goeie gekwalifiseerde…

Hong Kong treine staan stil

In reaksie op die Hong Kong owerheid se nuwe maatreël om die dra van gesigsmaskers in die openbaar te verbied, het die aktiviste ’n massa optog gehou wat die interstedelike…

VSA waarsku teen Sjinese invloed

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het met dy pas afgelope besoek aan twee Balkan state, waarskuwings gerig oor die invloed van kommunistiese Sjina. Minister Pompeo het Noord-Masedonië…

Kanadese premier sukkel in verkiesing

Die Kanadese Eerste Minister, Justin Trudeau, se pogings om vir ’n tweede termyn die land te regeer, het ’n verdere knou gekry toe hy teen ’n nasionalistiese opponent in ’n…

EU sosialiste eis hernude verandering

Sosialiste en liberale parlementslede van die Europese Parlement het versoek dat die Europese Kommissie se visepresident ’n ander benaming moet kry. Die linkse parlementariërs sê die leuse “Beskerm ons Europese…

Australië verwerp internasionalisme

Australië moet internasionalisme s burokrasie verwerp, se die land se Eerste Minister, Scott Morrison, wat daarmee sy ondersteuning gegee het aan die standpunt van die Amerikaanse president. President Donald Trump…

Iran sluit grens met Irak

Die grens deurgang tussen Iran en Irak wat deurgaans in gebruik is deur honderde duisende Moslems wat jaarliks die roete gebruik, is nou deur Iran gesluit. Die regering van Iran…

Sukkelende Kuba kry Russiese steun

Die Russiese Eerste Minister, Dmitry Medvedev, het ’n besoek van twee dae afgelê in Kuba waar hy te midde van die land se sukkel bestaan, ’n helde ontvangs in swierigheid…

rolex replicas for sale