Ai, die K-woord darem!
’n Vrou in die Wes-Kaap het ’n verkeersman die k-woord toegesnou en staar nou vervolging in die gesig. Dit is nie duidelik wat die vrou gefrustreer ht nie, maar meer…
’n Vrou in die Wes-Kaap het ’n verkeersman die k-woord toegesnou en staar nou vervolging in die gesig. Dit is nie duidelik wat die vrou gefrustreer ht nie, maar meer…
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, is betrek in ’n hofsaak wat deur een van die ANC lede in die Wes-Kaap begin is wat die CR17 donasies raak. Koerant berigte…
Die wapenvervaardiger Denel se woordvoerder het aangedui dat die staatsbeheerde instansie bestellings bekom het ter waarde van miljoene Rand. Die bestellings is groot genoeg om vier jaar se normale bestellings…
Die uiters swak bywoning van parlementslede en politieke partye by die vergaderings om insette te lewer oor die omstrede nasionale Gesondheid plan van die ANC regime, het rooi ligte laat…
Die sukkelende nasionale uitsaaier het weer uit di staatskas geld gekry om sy wanbestuur voort te sit. Sowat R2.1 miljard is aan die bankrot entiteit oorbetaal, maar hoe lank die…
Brian Shivambu, die minder beroemde broer van Floyd, van EFF faam, het ’n nuwe terugslag gekry toe die Hooggeregshof in Johannesburg beslis het dat hy die hofkoste met die likwidasie…
Die manne met die wit jasse by Mahindra moes deeglik huiswerk gedoen het voordat hulle die XUV 300 bekendgestel het. Met die eerste oogopslag is dit duidelik dat hierdie voertuig…
Die Demokratiese Party van Amerika se sosialistiese kandidaat, Bernie Sanders, is ontslaan uit die hospitaal na hy behandeling ontvang het vir ’n ligte hartaanval. Peilings toon dat Sanders een van…
Die Russiese president, Vladimir Poetin, het in ’n onderhoud op ’n TV kanaal in Moskou sy waardering uitgespreek teenoor president Donald Trump se historiese optrede om met Noord-Korea te onderhandel….
Die stabiliteit van jarelange kalmte in die Suid-Amerikaanse staat Peru is die afgelope week versteur wat die land se president genoop het om sy kabinet te skommel. President Martin Vizcarra…
Die Eerste Minister van Maleisië, Mahathir Mohamad, het die afgelope naweek gesê die leier van Hong Kong, Carrie Lam, moet bedank uit haar amp. Hy sê die afgelope bykans vier…
Iran en die Verenigde State van Amerika word een maand gegus dur die Franse president, Emmanuel Macron, om met onderhandelings te begin vir die daarstel van ’n nuwe kernwapen verdrag….
Spanning is aan die oplaai tussen die regerings van Turkye en Ciprus nadat die land die Turke daarvan beskuldig het dat hulle onwettig in sy gebiedswaters is met ’n skip…
Die private bankiers van Switserland ondervind ’n skerp toename in Britse kliënte wat hulle geld en ander kosbare beleggings onttrek uit Britse banke uit vrees vir Brexit se gevolge. In…
Die Britse klimaat aktiviste het in Londen ’n brandweer voertuig gebruik om nagemaakte “bloed” te spuit op die sypaadjie voor die Tesourie se spog gebou. Die bedoeling is glo om…
Nuutste kommentaar