ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 4, 2019

Die adel se bystand

Die adel van ons volk is diegene wat nie huiwer om mede volksgenote wat in nood verkeer, by te staan nie. Hiervan kan die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds met…

Perspektief: Wrang vrugte van verdeeldheid

’n Tema wat, ironies genoeg, nogal skerp reaksie en verdeelheid ontlok, is juis die verdeeldheid tussen verskillende denkrigtings onder ons volk – of meer spesifiek die opponerende groeperinge wat hulleself…

SA: Die land van verwoesting

Suid-Afrika staan bekend as ’n land waar geweld die oorheersende element is wat verwoesting tot gevolg het in duisende mense se lewe. Op een of ander wyse is elke leser…

Nuusflitse

SAL en SA Express SAL en SA Express is nie in staat om hul jaarlikse finansiële verslae te finaliseer nie. Volgens Pravin Gordhan ervaar beide SAL en SA Express ernstige…

Twee polisiemanne skiet twee kollegas

Twee polisiebeamptes wat probeer het om te voorkom dat twee kollegas ’n poskantoor in Greytown, Natal, beroof, was verplig om op die twee skurke los te brand. Waarskuwingskote is afgevuur…

Eskom kry weerstand oor skuldvordering

Eskom se onaangename taak is nou om die jarelange niks doen met skuld invordering by die horings te pak, en die eerste klanke van weerstand by munisipaliteite is glo hoorbaar….

ANC wil, maar wil vakbonde?

Alles dui daarop dat die ANC bereid is om die Tito Mboweni plan tot uitvoer te bring en die nie-presterende entiteite te verkoop. Vir die ANC is dit soos om…

Britte vlieg duisende mense gratis

Die Britse owerheid het Donderdag nog sowat 5,000 mense wat gestrand was met die bankrotskap van Thomas Cook reisagentskap, teruggeneem na Brittanje vanwaar hulle met vakansie en sakebesoeke was. ’n…

Johnson maak finale aanbod aan EU

Die langverwagte aanbod van die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, aan die Europese Unie om Brexit finaal af te handel, is pas bekendgemaak. Johnson het die Britse kiesers belowe dat…

Hong Kong steeds in chaos

Die demokrate van Hong Kong is steeds in massa optogte, en nou weens die polisie se optrede gedurende die afgelope naweek se feesvieringe in die stad met die herdenking van…

Noord-Korea bevestig lansering van missiel

Die regering van Suid-Korea het bekend gemaak dat Noord-Korea ’n verklaring uitgereik het waarin bevestig is dat ’n geslaagde toets uitgevoer is met die lansering van ’n ballistiese missiel. Die…

VSA: Sanders stop verkiesingsveldtog

Die Demokratiese Party van Amerika se sosialistiese presidentskandidaat, Bernie Sanders, moes sy verkiesingsveldtog beëindig nadat hy in die hospitaal opgeneem is. Sander het gekla van pyn in die bors, en…

Noord-Korea lanseer ballistiese missiel

Uit Seoul, die hoofstad van Suid-Korea, word berig dat die noordelike buurstaat, Noord-Korea, moontlik een ballistiese missiel vanaf ’n oorlogskip lanseer het. Die missiel is lanseer as deel van die…

Franse nasionalis nie beskikbaar as president

Die niggie van die nasionalistiese Marine Le Pen, het aan die Franse media gesê sy is nie beskikbaar om in die komende presidentsverkiesing te staan as kandidaat nie. Marion Marechal,…

rolex replicas for sale