ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 3, 2019

Kommunis terug by ANC en NUK

Kort voor die Kommunistiese Party ontslae sou raak van Blade Nzimande het die topstruktuur van die ANC hom gekoöpteer op hul Nasionale Uitvoerende Komitee. Die SAKP was krities teenoor die…

Ou staalnywerheid sluit sy deure

Robor, die staalnywerheid wat reeds vir 97 jaar in die vervaardiging van staal goedere ’n besondere diens gelewer het, sluit sy deure finaal. Die vrywillige likwidasie van ’n nywerheid wat…

Cele van korrupsie beskuldig

Die man met die groot hoed, wat taamlik trek op die Amerikaanse cowboy gedaantes, het nou sy pistole uitgeruk en soek die skuldige leuenaars. Die Minister van Polisie, Bheki Cele,…

Nuusflitse

Valke op spoor van korrupte beamptes Die Valke het ʼn taakmag saamgestel om wanadministrasie en korrupsie te ondersoek in munisipaliteite regoor die land.  Natal , die Vrystaat en Gauteng is…

Seksuele teistering by skole vererger

Dit is nie net kinders wat seksueel geteister word deur leerkragte nie, want daar is ook honderde voorvalle van onderwyspersoneel wat geteister word deur leerlinge. Gedurende die afgelope finansiële jaar…

Malema se “geskenk” gaar stof

Etlike maande voor die val van die omstrede VBS Mutual Bank het Malema ’n nuwe trekker aan ’n gemeenskap in Verre Noord Transvaal geskenk. Die vreemde “donasie” was geskenk met…

Oostenryk nasionalis tree uit politiek

Die leier van die nasionalistiese Vryheidsparty in Oostenryk, Heinz-Christian Strache, het sy amptelike uittrede uit die politiek bekend gemaak. Strache het die as vise-kanselier in die regering van Sebastian Kurz…

Sjina vertoon sy nuutste wapentuig

Tydens die feestelikheid van die 70ste jaar van kommunisme in die Sjinese Volksrepubliek, het die land ook laat oë rek vir sy jongste wapentuig wat vir die eerste keer vertoon…

Sewentig jaar van Sjinese kommunisme

Sjina vier sy 70 jaar van kommunistiese heerskappy en ’n groeiende wêreldmag wat deur die paradepas marsjerende troepe bevestig is. Duisende Sjinese troepe het aan die skouspel deelgeneem, en Sjina…

Suid-Korea laat Noorde in paniek

Die regering van Suid-Korea het ’n vertoning gelewer van die nuwe F-35 vegvliegtuig tydens die land se Wapen Uitstallings dag wat klaarblyklik erge ontevredenheid en paniek by die kommunistiese Noord-Korea…

Trump soek die werklike skuldige

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het kontak gemaak met ander moondhede om die VSA se Prokureur-Generaal William Barr en die Departement van Justisie bekend te stel. Die doel is om…

Hongarye bly lid van EU

Die Eerste Minister van Hongarye, Viktor Orban, het in ’n TV onderhoud bevestig dat sy land lid van die Europese Unie (EU) sal bly. Hy sê sy regering het geen…

Merkel verloor steun, sosialiste groei

Ondersteuning vir die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, se Christen Demokratiese Unie (CDU) het die afgelope week drasties gedaal terwyl haar sosialistiese koalisie vennoot aansienlike steun gekry het. Die peiling is…

rolex replicas for sale