Dunoon deur weermag beskerm
Die SA Weermag is ontplooi in die Dunoon omgewing nadat die gebied vir dae onbegaanbaar was weens protes optredes. Die owerhede ontken egter dat dit weens die protes optredes is…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Die SA Weermag is ontplooi in die Dunoon omgewing nadat die gebied vir dae onbegaanbaar was weens protes optredes. Die owerhede ontken egter dat dit weens die protes optredes is…
Die voormalige Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, het ʼn luukse Mercedes Benz “ontvang” vanuit die Misdaad Intelligensie fonds ter waarde van R373,000. Dit is volgens Kol D. Naidoo voor die…
Op die laaste dag van September het die ANC president, Cyril Ramaphosa, se kantoor bekend gemaak dat ’n nuwe Gerondheid Sektor Anti-Korrupsie Forum opgerig is deur die president. Die geleentheid…
’n Brand wat gedurende die nagtelike ure ontstaan het in ’n plakkerskamp, het daartoe gelei dat meer as 900 mense nou sonder ’n blyplek is. Sowat 200 kaias is binne…
Ek glo aan die gemeenskap van die heiliges. Deur so te glo bevestig ek God se werk in my en met my. Ek is op grond van my geloof in…
’n Vragskip wat in die hawe van Oos-Londen aangedoen het, is ’n permit toegestaan om 60,000 skape na Koeweit te vervoer. Die Al Shuwaikh vragskip sal die diere vir drie…
Rooihemde Die Rooihemp party van Malema word daarvan verdink dat hulle reeds meer as R15 miljoen ontvang het uit die Pretoria-Johannesburg brandstof skandaal, en beskuldigings reën dat hulle Zuma laat…
Die voormalige kanselier van Oostenryk, Sebastian Kurz, het weer die verkiesing gewen, en hierdie keer sy meerderheid aansienlik vergroot. Kurz het vier maande gelede sy amp as kanselier verloor nadat…
Meer as 130 dolfyne is dood gevind op die strand van ’n eiland naby Wes Afrika in nog een van die geheimsinnige “selfmoord” voorvalle wat wetenskaplikes nog nie kon verklaar…
Die Skotse Eerste Minister, Nicola Sturgeon, het haar uitgespreek ten gunste van die omvêrwerping van Brittanje se Eerste Minister, Boris Johnson. Sy voorspel dat ’n mosie van wantroue gaan Johnson…
Terwyl die wêreld se skoolkinders besig is met een na die ander massa optogte oor klimaatsverandering, het die aanvanklike inisieerder, Greta Thunberg, ’n optog in Kanada gelei met meer as…
Die Amerikaanse Wit Huis dreig om beperkings in te stel op Sjinese firmas wat in die VSA gesetel is en op die aandele mark genoteer is. Die optrede word oorweeg…
Kort nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, sanksies ingestel het teen die politieke hoë lui van Iran, het dié land se Minister van Buitelandse Sake verlof gevra om die VSA…
Turkye het ’n finansiële plan opgestel vir die konstruksie projek om meer as een miljoen Siriese vlugtelinge te hervestig in ’n “veiligheid sone” . Die projek wat sowat 27 miljard…
Nuutste kommentaar