Ramaphosa se boodskap aan die “nasie”
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het onderneem om weekliks die nasie op hoogte te hou rondom die haglike posisie waarin die land verkeer. In ʼn breedvoerige relaas erken hy…
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het onderneem om weekliks die nasie op hoogte te hou rondom die haglike posisie waarin die land verkeer. In ʼn breedvoerige relaas erken hy…
In die sentrale gebied van Transvaal is 1,117 lyke in tien forensiese lykshuise wat onopgeëis of ongeïdentifiseerde is. Die dood van die persone is hoofsaaklik as gevolg van geweldadige oorsake…
Groot gewag word gemaak wanneer die regime stemme werf vir ’n volgende verkiesing, en met die verval in Suid-Afrika, word die apartheids jaart gereeld op die tafel gegooi as ’n…
Dit is nie net plaasmoorde en bendegeweld in die Wes-Kaap wat van Suid-Afrika ’n bandelose piesangrepubliek maak nie, maar ook die daaglikse moorde wat skrikwekkende toename toon. Daagliks word drie…
Die mislukking van Sanral se e-tol in Sentraal Transvaal word nog meer afgedruk na ’n afgrond nadat vasgestel is dat die eise toeneem vir die finale sluiting van e-tol. Snral…
Die kommunisties gesinde ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het ’n vergadering belê en sal na verwagting verslag moet doen oor verskeie sake te midde van ernstige onderlinge verskille. Die ANC…
Die ANC se Presidensiële Ekonomiese Adviesraad is saamgestel en begin glo vandag met sy werksaamhede. Die Raad is egter nie ’n statutêre struktuur nie, en is glo onafhanklik, maar sal…
Sjina wil so spoedig moontlik inskakel by die Internasionale Wapen Ooreenkoms wat deur die VSA vroeër verwerp is. Die Sjinese Minister van Buitelandse Sake het die naweek sy land se…
Die pro-demokratiese beweging se duisende protesteerder in Hong Kong maak ook gered van die 70 jarige herdenking van die stigting van die kommunistiese Volksparty van Sjina. Die aktiviste se voorbereiding…
Die voormalige Eerste Minister van die Oekraïne, Mykola Azarov, het in reaksie op die debakel rondom President Trump se telefoon gesprek met sy eweknie, gesê die omstrede geval van Joe…
Die Amerikaanse Weermag is besig om ’n grond tot lug missiel verdedigings basis te ontplooi in Saoedi Arabië nadat die land ’n aanval op sy olie raffinadery gehad het. Die…
In die vyfde dag nadat aangekondig is dat die wêreld se oudste reisagentskap, Thomas Cook, in duie gestort het, het Brittanje reeds 16,000 van sy burgers gehelp om terug te…
Meer as 300 seunskinders en jong mans, waarvan sommige so jonk as vyf jaar en baie in kettings geboei, is die week gered uit ’n gebou waar hulle aangehou is….
Die eng regering van Saoedi Arabië het nou sy deure oopgegooi en uiteindelik buitelandse toeriste genooi om die land te besoek as deel van die land se ekonomiese en sosiale…
Nuutste kommentaar