ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: October 2019

Chaos by VN kantore

Chaos het uitgebreek toe polisie en “uitlanders” slaags geraak het by die Verenigde Nasies se Kommissaris vir Vlugtelinge se kantore in Kaapstad.  Uitlanders het die ingang na die arkade blokkeer…

Nuusflitse

Gauteng onderwys verkwis miljoene Rand Die groot meneer van Gauteng onderwys Panyaza Lesufi het kritiek gekry op sy departement se meer as R1,2 miljard se onreëlmatige uitgawes.  Dit was hoofsaaklik…

Duisende sterf weens nalatigheid

Meer as 3,800 pasiënte het in Gauteng alleen weens nalatigheid gesterf in staatshospitale gedurende die afgelope jaar. Mediese nalatigheid het van staatshospitale ’n plek geword waar mense die maklikste hulle…

Ramaphosa se noodkreet

Die president van die ANC regering, Cyril Ramaphosa, het homself ietwat belaglik gemaak toe hy ’n oproep gedoen het dat mense die ondernemings van sakevroue moet ondersteun. Die president voer…

Werkloosheid styg nog verder

Werkloosheid, die een onderwerp wat deur die ANC uit die weg wil ruim, het weer verder die hoogte ingeskiet, en is nou hoër as enige tyd van die afgelope dekade….

Tito se tog na mislukking

Die ANC se Minister van Finansies het getoon dat hy nie oor die kennis en kundigheid beskik om die land se ekonomiese krisis om te draai nie. In gister se…

Krieket SA stort in duie

Corrie Van Zyl, waarnemende direkteur van Krieket SA en Thabang Moroe, die Hoof Uitvoerende Beampte het albei die trekpas gekry wat die sport liggaam se algehele chaos bevestig. Met die…

E-tol bly, buig of bars

Die mense van Sentraal Transvaal sal maar verlief moet neem met die feit dat die Minister van Finansies, Tito Mboweni, nie bereid is om die e-tol stelsel af te gooi…

Gordhan se Eskom spook

Die ANC se minister Pravin Gordhan het nie net Suid-Afrika nie, maar ook die krediet graderingsagentskappe teleurgestel met sy “plan” om die kragvoorsiener van ondergang te red. Politici, sowel as…

Tito aanbieding hol en onduidelik

Minister Mboweni het ’n donker prent geskilder, maar nie so donker as wat dit moet wees nie, sê ekonome. Graderings agentskappe kan dalk sy aanbieding verwelkom, en die markte mag…

Britte stem op 12 Desember

Die Britse parlement het goedgekeur dat die Eerste Minister, Boris Johnson, sy eerste algemene verkiesing kan aankondig in ’n poging om finaliteit te kry oor die Brexit krisis. Die premier…

Bestel jou Porsche aanlyn

Die gewilde Porsche se vervaardigers het aangekondig dat dit in die vooruitsig gestel word om sy voertuie aanlyn te koop. Tot hede was dit nog net moontlik om die gesogte…

VSA beveilig Siriese olievelde

Die Trump administrasie het klaarblyklik geswig voor die druk om sy troepe uit Sirië te onttrek, en het daarna geslaag om die dood van die Islamitiese Staat se leier op…

Hong Kong toon negatiewe groei

Hong Kong’s se omstrede leier, Carrie Lam, het pas in ’n verklaring gesê sy verwag ’n negatiewe groei vir 2019 weens die verset optogte wat die stad ontwrig het. Sy…

België kry eerste vroue premier

België het vir die eerste keer ’n vrou as premier aangewys, maar sy is slegs vir ’n tussentydse periode in die amp aangesien die land se Federale Regering ontbind het…

Argentinië se deurmekaar politiek

Die oorwinning van die vêr linkse party in Argentinië beteken nie net ’n nuwe president nie, maar ook die gevreesde Cristina Fernandez wat terugkeer na die politiek. Cristina Fernandez, die…

Trump bevestig dood van IS leier

President Donald Trump van Amerika het die afgelope naweek bevestig dat die Islamitiese Staat terroriste leier, Abu Bakr al-Baghdadi, homself om die lewe gebring het. Dit het blykbaar plaasgevind tydens…

Oproep tot water besparing

Ernstige oproepe word gedoen vanuit owerheidsweë om meer water te bespaar aangesien die reën wegbly en die damvlakke gevaarlik vinnig gedaal het. In die afgelope weke het die Transvaal en…

Ware geloof (19).

Ek glo aan die ewige lewe Die lewe na die dood, ewigheid? Vir ons begrip en verstand is dit te groot. Die ewige lewe, wanneer begin dit? Daar is baie…

Sal onderwysers in verset gaan?

Die beoogde leerplan wat deur die ANC se Departement van Onderwys beplan word oor seks onderrig, is genoeg om die land in woede te laat opvlam. Die liederlikste onderwerpe, wat…

Steenhuisen wil leier wees

John Steenhuisen, wat pas as parlementêre leier van die opposisieparty verkies is, het bekend gemaak dat hy ook in die wedloop is om die DA se partyleier te word. Met…

Johannesburg kry dalk rooi hemp

Die leier van die Rooi brigade, Malema, is ernstig dat Johannesburg ’n EFF lid as burgemeester kry na die DA lid uit die amp bedank het. Tydens die EFF se…

Mantashe ontken omkopery

Die ANC se Minister van Minerale en Energie, Gwede Mantashe, sê geen omkopery het plaasgevind nie, maar politieke opponente eis ’n parlementêre Gesamentlike Komitee sitting oor Etiese sake. ’n Ondersoek…

Nuusflitse

Nog meer universiteite Ramaphosa het na druk van die Ekurhuleni burgemeester toegegee dat daar in elke Metro area ʼn universiteit moet wees.  Dit was tydens die Oliver Tambo herdenkingsgeleentheid in…

Argentinië kry linkse president

Die konserwatiewe president van Argentinië, Mauricio Macri,  het die presidentsverkiesing verloor teen die linkse kandidaat. Peronist Alberto Fernandez het 48% van die stemme getrek teenoor Macri se 41%, en daarmee…

Riviere se plastiek afval so beheer

’n Internasionale maatskappy, Ocean Cleanup, het die “Onderskepper” vervaardig en sal glo in ’n 1,000 riviere van die wêreld verantwoordelik wees vir 80% van opvang van plastiek verantwoordelik wees. Daarmee…

Sjina open sy reuse Daxing lughawe

Die Sjinese hoofstad Beijing het die afgelope naweek sy nuwe lughawe geopen wat beskou word as die wêreld se grootste van die aard. Die Daxing lughawe se oprigting het $63…

Barcelona word ’n slagveld

Botsing tussen die separatiste van Katalonië en die polisie het die afgelope naweek losgebars wat die deelstaat se hoofstad, Barcelona, in ’n slagveld verander het. Militante elemente uit die geledere…

Nog meer sterf in Irak opstand

Onbevestigde berigte lui dat die opstand in Irak tot die dood van meer as 80 mense gelei, en dat honderde beserings opgedoen het. Baghdad was die afgelope weke omskep in…

Inbraak terwille van liefde

’n Jong seun van 18 jaar het in Duitsland by ’n aanhouding sentrum ingebreek uit desperaatheid om sy voormalige vriendin te oorreed om tog nie die verhouding te verbreek nie….

Duitsland se oudste burger oorlede

Duitsland se oudste burger, Gustav Gerneth, is in die gevorderde ouderdom van 114 jaar oorlede, en is gebore in 1905 gedurende die bewind van Keiser Wilhelm 11. Die bejaarde heer…

Afrika waarheid

Die afgelope 25 jaar van onderdrukking het gelei tot moedeloosheid en vir menigte was die enigste uitweg om ’n tas te pak en die land vir goed te verlaat. Diegene…

Uit my Kuierkombuis

Verlede week het ons ‘n heerlike ryspoeding gemaak.  Ek vertrou dat u die bederf  geniet het.  Soos ek in die vorige skrywe genoem het,  het ek baie interessante inligting rondom…

EFF ook in chaos?

Die ontevredenheid onder sekere leiersfigure in die Rooi brigade oor ander leiers wat sommer self besluite neem voor die konferensie, het nou tot spanning gelei. Daar is nou elemente wat…

SA goudbedryf struikel

Die Goud industrie is onder geweldige druk in Suid-Afrika, en die hoofrede daarvoor word toegeskryf aan die swartes wat goud onwettig ontgin. Swaar gewapende goud diewe wat in myne werk,…

Sasol hoofde verplig om te bedank

Die Hoof Uitvoerende Beamptes van die Sasol, Bongani Nqwababa en Stephen Cornell het ingestem om te bedank na ’n onafhanklike ondersoek na ’n uiters omstrede VSA projek. Die sogenaamde Lake…

Bill en Melinda Gates besoek SA

Die eienaars van die Gates Stigting van Amerika het ’n besoek gebring aan Suid-Afrika met die doel om verder hulp te bied aan die arm swartmense van die land. Bill…

Gerugte ruk ANC oor Mantashe

Die berigte swerf nie net in die ANC se parlementêre geledere rond nie, maar selfs die media en die sosiale netwerk gons oor die beweerde omkopery waaraan minister Mantashe glo…

Wêreld Nuusflitse

Zimbabwe Die Amerikaanse regering het sanksies ingestel teen die Minister van Veiligheid, Owen Ncube, weens sy betrokkenheid by die oortreding van menseregte in sy land. Dit beteken dat die minister…

Regerende party wen Botswana verkiesing

Die regerende Botswana Demokratiese Party het die algemene verkiesing gewen deur 51% van die totale stemme te trek. Die party het 29 van die 57 setels gewen, en daarmee ’n…

Russe bou kernkragsentrale in Rwanda

Rusland se atoom kernkrag maatskappy, Rosatom, het ’n ooreenkoms onderteken met die regering in Rwanda vir die bou van ’n sentrale kernkrag aanleg. Die kragsentrale wat deur wetenskaplikes en tegnologiese…

EU bied hulp teen terrorisme

Di Europese Unie het gesê hy sal vir ’n verdere vier jaar tydperk fondse voorsien ter ondersteuning en implementering van Columbië se vorige ooreenkoms met die rebelle in die land….

Irak waarsku teen protesoptogte

Die regering van Irak het die afgelope maande skerp deurgeloop onder die protes optogte, wat later gewelddadig geword het, en groot skade aan infrastruktuur aangerig het. Die afgelope naweek het…

Toeriste staan tou vir bergklim

Honderde toeriste het hulle gehaas on na die Australiese berg, Uluru, wat hulle vir ’n laaste keer mag klim nadat die owerheid ’n verbod op dié  aantrekkingskrag geplaas het. Die…

Bedrog: Japanse minister bedank

Berig is uit Tokyo ontvang dat die Minister van Handel in Japan, Isshu Sugawara, sy bedanking ingedien het nadat beskuldigings van verkiesingsbedrog gemaak is. Die bedanking kom net ’n maand…

Geen Aarto vir Kaapstad

’n Woordvoerder van die burgemeesters komitee wat ook handel met veiligheid en sekuriteit in Kaapstad sê die munisipaliteit oorweeg dit nie om Aarto in te stel nie. Hy sê daar…

Ryke wil duisende werksgeleenthede skep

Een van Suid-Afrika se rykste swartmense het ’n fonds tot stand gebring om voorsiening te maak vir “duisende werksgeleenthede oor die volgende paar jaar”. Dit is glo sy tweede groot…

OB kla oor Gordhan en Ramaphosa

Die Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane het weer ’n strydbyl gevind en daarmee die spanning met Pravin Gordhan , asook met Ramaphosa verhoog. Die ongemaklike situasie met die OB toon geen…

Maimane gedoem tot mislukking

As die uitgeskopte leier van die DA gedink het om ’n nuwe party te stig, kan hy net eers kennis neem van die werklikheid in Suid-Afrika se nuwe politieke bedeling….

Geteisterdes herstel na kuber aanval

Voortgesette dienslewering sal glo geleidelik ingebring kan word by die Johannesburgse munisipaliteit nadat kuberkrakers die rekenaar stelsel aangeval het die afgelope week. Die verwagting is dat alles weer op dreef…

rolex replicas for sale