VSA stel meer sanksies in teen Iran

Die Trump administrasie het sanksies ingestel ten drie ruimtevaart organisasies van Iran, en verklaar dat dit dien as ’n internasionale waarskuwing oor die land se kernwapen ontwikkeling.

Met die sanksies word Iran belemmer om sy missiel ontwikkeling voort te sit, alhoewel dit nog moontlik is om die program uit te voer, maar met veel meer moeite en hoër uitgawe.

Vir die eerste keer het die VSA sanksies ingestel teen burgerlike ruimte agentskappe en twee navorsings organisasies van Iran weens hul beweerde ontwikkeling van ballistiese missiele.

Die sanksies bemoeilik ook die moontlikheid van Iran om die lansering van satelliete na die ruimte.