Venezuela steun terroriste rebelle

Tereur leier

Die regering van Columbië  het Venezuela weer daarvan beskuldig dat hulle huisvesting bied vir die rebelle uit sy land wat ’n herdunde stryd voer teen die owerheid.

Die rebellemagte, wat enkele jar gelede ’n vredesverdrag met die regering van Columbië gesluit het, het weer onder leiding van ’n nuwe leier, met tereurdafe begin.

Die rebelle beweer die regering kom nie hulle beloftes na soos aanvanklik in die akkoord vervat is nie.

Die voormalige bevelvoerder van die FARC rebelle, Luciano Marin, sê hy en ’n aantal voormalige rebelle gaan weer die wapen opneem teen die regeringsmagte van Columbië, en sal vanaf Venezuela die stryd voortsit.