Venezuela: President en opposisie in dialoog

Samesprekings van tussen groepe die regerende party en die opposisie is stilweg besig met hulle werksaamhede wat fokus op die ekonomiese sake van die Venezuela, te midde van Noorweë se afsonderlike poging om die dialoog te bevorder.

Aan die een kant is die Sosialiste party wat hard probeer om sy invloed uit te oefen sodat die VSA sanksies opgehef kan word, teenoor die ander kant van die opposisie leiers wat eis dat die president bedank weens sy omstrede beleidsrigtings.

Die deurlopende gesprekke wat minstens eenkeer per week gehou word is ’n teken dat die diktator, president Nicolas Maduro, se eie ondersteuners bekommerd is oor toestande in die Venezuela.

Die gesprekke vind plaas onder die vaandel van die Boston Groep, ’n struktuur wat jare gelede deur die VSA tot stand gebring is, en in Junie het die eerste gesprekke begin.