SA ekonomie in skroot status.?

Die verwagting is dat Tito Mboweni in sy medium-termyn begroting later die maand ʼn somber prentjie gaan skilder van die land se fiskale posisie.

Die agentskap Moody’s het tot dusver ʼn redelike stabiele gradering gehad, maar ekonome waarsku dat die siening na negatief kan verander. 

Moody’s het die afgelope week by sy kwartaallikse konferensie reeds “negatiewe” kommentaar gelewer.  Die kans dat SA dus finaal na skroot status afgradeer sal word is ʼn moontlikheid en dit weens die swak groei en voortdurende kontant inspuiting in die land se bankrot staats intimiteite soos Evkom, SAA, Denel en SABC.