Monthly Archives: September 2019

Premier Johnson se eerste neerlaag

Britse parlementslede het die Eerste Minister, Boris Johnson, sy eerste nederlaag toegedien deur ’n stemming af te dwing wat hom verbied om die Verenigde Koninkryk sonder ’n skeidings ooreenkoms met…

Hong Kong aktiviste vra hulp

Die aktiviste wat eis dat Hong Kong se demokratiese bestel herstel word, vra dat Taiwan hulp moet gee in die Sjinees beheerde stad. Die versoek kom terwyl die stad op…

Italiaanse partye vorm koalisie

Die Italiaanse 5-Ster Beweging, en die Demokratiese Party het ’n ooreenkoms bereik om ’n koalisie regering te vorm, en kon daarin slaag om die beleidsake uit te stryk asook die…

Duitse motor behaar 490 km per uur

Die prestige afdeling van Volkswagen, waar die Bugatti motors gebou word, het groot vreugde geheers toe ’n toetsmodel wat spesiaal aangepas is, die rekord opgestel het om net meer as…

Peru verbied onwettige immigrante

Die regering van Peru het besluit om sy grense met Ecuador se sekuriteit op te skerp om te voorkom dat onwettige immigrante die land binnestroom. Die strenger maatreëls volg nadat…

Eskom in leierskap krisis

Die Finansiële en Fiskale Kommissie (FCC) is bekommerd oor die deurlopende leierskap onstabiliteit by Eskom asook die gebrek aan ’n duidelike strategie om die entiteit weer koste effektief te maak. …

Transito rooftogte veroorsaak chaos

Die N2 by Kaapstad was die toneel van ‘n kontant-wa roof gedurende die nagtelike ure van Maandag en het veroorsaak dat die N2 gesluit was as  misdaad toneel. Motoriste moes…

Gauteng ook onder weermag beheer?

Die politieke leiers van Gauteng oorweeg om die weermag in te roep om  vandalisme en plundering in die provinsie te keer.  Volgens die premier van Gauteng, David Makhura, is kriminele…

Ware geloof (13).

Ek glo in Jesus Christus, wat opgevaar het na die hemel … vanwaar Hy sal kom om te oordeel die lewende en die dode. Daar is ‘n paar sake wat…

Britse Brexit krisis vererger

Die Britte se verdeeldheid oor Brexit kry nog momentum en kan lei tot meer skeurings en nuwe politieke partye met ’n totaal nuwe bedeling. Meningsvormers en deskundiges in Brittanje sê…

Amy-Leë weer veilig tuis

’n Privaat speurder wat deur die ontvoerde dogtertjie van ses jaar, Amy-Leë, se ouers aangestel is om hulle kind op te spoor, het in ’n radio onderhoud gesê sy is…

ANC-alliansie bedreig ekonomiese groei

Beleid onsekerheid, onteiening sonder vergoeding en ekonomiese onstabiliteit kan Minister Tito Mboweni se goeie voornemens met die ekonomie stuit. Só meen TLU SA, nadat Mboweni op 27 Augustus die tesourie…

Die swak Rand laat min keuse

Die stygende goudprys, die swak Rand wat maar net nie kan kop optel nie, het saam met die onsekerheid oor die ekonomiese stand van die land, beleggers laat wegbeweeg van…

Leerling vlieënier land tuig veilig

’n Jong leerling vlieënier van Australië het die vliegtuig waarmee hy saam met die instrukteur gevlieg het, in ’n oomblik van krisis die vliegtuig met groot sukses laat neerstryk tydens…

Taliban saai verwoesting in Afghanistan

’n Motorbom wat deur die Taliban na ’n behuisings kamp gestuur is waar internasionale organisasies gehuisves word, het ’n bloedbad veroorsaak. Die kamp wat naby die hoofstad Kaboel is, het…

Hong Kong leier erken foute

Die Hong Kong leier van die parlement, Carrie Lam, het erken dat sy ’n “onvergeeflike fout” gemaak het met haar politieke koers wat ’n krisis veroorsaak het. Sy sê die…

Spanning verhoog tussen Sjina en Japan

Spanning is aan die toeneem tussen Japan en Sjina, en hierdie keer gaan dit oor die eiendomsreg van ’n paar baie klein eilande in die Oos Sjinese See. Japan het…

Italië 5-Ster hou aanlyn stemming

Die Italiaanse 5-Ster Beweging beplan om sy lede se mening te bekom deur ’n aanlyn stemming te hou oor die moontlikheid van ’n nuwe koalisie regering. Di Eerste Minister, Giuseppe…

Britte dalk na stembus toe

Die erg verdeelde kiesers in die Verenigde Koninkryk, asook die naweek se verset optog in Londen deur kiesers wat beswaar maak teen die verdaging van die parlement, is deel van…

Merkel regering meer ongewild

Verkiesings in twee deelstate in die oostelike deel van Duitsland het die afgelope naweek plaasgevind wat daarop dui dat Kanselier Angela Merkel se koalisie regering al meer ongewild raak by…

Blanke uit SA word geskel

’n Jongman van 35 jaar, is deur ’n Brit uitgeskel met die K-woord, wat hom laat besluit het om die saak nie daar te laat nie. Onbevestigde berigte lui dat…

Die verskil

Die liberale media en honderde mense wat verkies om in daardie vreemde kamp te bly, het die gewoonte aangeleer om van die snaakse lied, ’n naam te gee wat nie…

Brandstof weer duurder

Vanaf Woensdag is die brandstof prys weer hoër en kan motoriste gerus vandag die motor vol maak. Petrol se prys styg met 11 sent per liter, en diesel met 25…

Magtelose, patetiese polisie

Polisiebeamptes was oorheers deur ’n veel groter aantal misdadigers en boonop het die polisie slegs hul handwapens gehad, met die gevolg dat hulle geensins opgetree het nie. Die toestand het…

Die OB weer aangekla

’n Wedren maatskappy wil die omstrede Openbare Beskermer hof toe sleep weens haar “lelike” verslag en eis dat sy 25% van die hofkoste self moet betaal. Busisiwe Mkhwebane het haar…

Plunderaars besteel winkels

Benewens die oproerige voorvalle in Pretoria, het plunderaars ook in Johannesburg begin om hulleself te verryk deur winkels te beroof. Tientalle winkels, wat glo an buitelanders behoort, word sedert die…

Gebed aksie word politiek

Die Openbare beskermer het ’n georganiseerde gebedsaksie bygewoon wat saam met ’n klomp van haar ondersteuners gehou is. Met die juridiese probleme wat die ondersteuners ondervind het met die afgelope…

Regering besluiteloos oor e-tol

Die Minister van Vervoer het glo verskeie moontlike opsies voorgelê aan Outa oor die e-tol wat tans teen ’n enorme verlies instand gehou word. Outa se woordvoerder staan egter by…

Duisende Russe eis demokratiese verkiesing

Duisende Russiese kiesers in Moskou het die state ingevaar in die sentrale deel van die stad en regverdige, demokratiese verkiesings geëis. Die komende verkiesing vir die plaaslike owerheid het gelei…

Hong Kong protes ontaard

Die afgelope naweek, wat die dertiende is van protes deur die duisende demokrate van Hong Kong teen die kommunistiese oorheersing, het die afgelope naweek ’n gevaarlike wending geneem. Die polisie…

Brittanje in grondwetlike krisis gedompel

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson se optrede om die parlement te verdaag, het soveel reaksie ontlok dat die land nou sy grootste grondwetlike krisis beleef wat in die afgelope…

Ebola virus eis honderde lewens

Die tiende keer dat die Ebola virus uitbreek in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het die lewens van meer as 2,000 lewens tot dusvêr geëis. Die jongste gevalle het…

Aktiviste wil Heathrow lughawe ontwrig

Britse aktiviste oor klimaatsverandering het die owerheid gewaarsku dat hulle die grootste lughawe in Brittanje gaan ontwrig vanaf 13 September. Die aktiviste wil met minstens twee speel hommeltuie rond vlieg…

Kanadese konserwatiewes op wenpad

Die leier van die Konserwatiewes in Kanada is waarskynlik die wenner in die land se komende algemene verkiesing van Oktober vanjaar. Die leier van die party, Andrew Scheer, het kiesers…

Oekraïne wys nuwe premier aan

Die nuwe lede van die parlement in die Oekraïne het met hulle eerste sitting die onervare Oleksiy Honcharuk aangewys as die land se nuwe Eerste Minister. Oleksiy Honcharuk, ’n voormalige…

Dogtertjie se ontvoerders eis miljoene

’n Klein dogtertjie, Amy-Lee de Jager, is vanoggend voor die Laerskool Kollegepark, in Vanderbijlpark, deur ’n man ontvoer. Die man het intussen ’n losprys van R2 miljoen geëis, maar dit…

Droogtehulp bring verligting

Die landbouers van Williston in die Noord-Kaap is dankbaar vir die hulp wat hulle uit ander dele van die land ontvang het om hulle diere aan die lewe te hou….

Nee Ramaphosa, nee

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se aankondiging dat parlementslede se voordele en vergoeding verminder moet word om te dien as voorbeeld vir die land, word sterk teengestaan. Die voordele, soos…

Donker toekoms wag op OB.

Die vraag wat tans op almal se lippe is, is of die OB nog veel langer in die amp gaan bly, en of die parlement die mag het om haar…

Erkenning gegee aan polisie

Polisiebeamptes wat aan diens met hulle lewe betaal het om wet en orde te handhaaf, is die afgelope naweek met ’n emosie belaaide byeenkoms vereer vir hulle diens. Die Minister…

Nuusflitse

Animaal Farm Die lede van die parlement in die ruwe Suid Afrika het ʼn verklaring uitgereik dat hulle alle pogings sal toestaan wat daarop gemik is om hulle voordele te…

Motor rubriek: Mercedes-Benz X350d 4Matic Power 7G-Tronic

Toe dit bekend geword het dat Mercedes die bakkie mark gaan betree, was dit ‘n lang verwagte projek waarna baie Mercedes ondersteuners uitgesien het. Dit is ‘n gesamentlike projek tussen…

Britte se parlement verdaging wettig

Die Britse Minister van Buitelandse Sake, Dominic Raab, het die naweek die beskuldigings verwerp dat die regering van premier Johnson die parlement onwettig verdaag het. Die bewering dat die verdaag…

Venezuela steun terroriste rebelle

Die regering van Columbië  het Venezuela weer daarvan beskuldig dat hulle huisvesting bied vir die rebelle uit sy land wat ’n herdunde stryd voer teen die owerheid. Die rebellemagte, wat…

Afghan: VSA onttrek duisende troepe

President Donald Trump het met gewysigde planne, aangekondig dat 5,000 Amerikaanse troepe uit Afghanistan teruggetrek word. Die terug trek van 5,000 troepe volg na suksesvolle samesprekings gevoer word met die…

Leier van Skotse Konserwatiewes bedank

Ruth Davidson, leier van die Konserwatiewe Party in Skotland, het Vrydag haar bedanking aangekondig en gesê die Brexit saak asook haar familie is die hoof rede vir die besluit. Davidson…

Bolton besoek president van Belarus

Die Amerikaanse Nasionale Veiligheid adviseur, John Bolton, het die naweek sy besoek afgesluit in Belarus waar hy dringende samesprekings gevoer het met die land se president. Bolton het die land…

Iran se olietenkskip nog koersloos

Die olietenkskip van Iran, die Grace 1 wat na Adrian Darya herdoop is, bly steeds rond vaar op see in die hoop dat hy sy vrag ru-olie iewers kan verkoop….

Kim wysig grondwet van Noord Korea

Die parlement van Noord-Korea het ’n wysiging van die land se grondwet goedgekeur wat die huige leier, Kim Jong-Un se rol as onbetwiste staatshoof bevestig en verseker. Die Noord-Koreaanse leier…