Nuusflitse

UK klasse opgeskort

Alle klasse is opgeskort by die Universiteit van Kaapstad weens protes optredes wat spruit uit die moord van ʼn student en oor veiligheid van vrouens in Suid Afrika.  Eksamens is Woensdag ontwrig.  Studente van die  Universiteit Wes-Kaap dreig die owerhede dat hulle die kampusse sal sluit.

Evkom se pogings

Evkom gaan poog om krag onderbrekings te voorkom tydens instandhoudings en die meeste kragstasies moet begin met instandhoudings werk.

Twee polisiebeamptes gedood

Twee wetstoepassers is Woensdag in die Kaap doodgeskiet en beroof van hul vuurwapens.  Die voorval het by die Sweet Home plaas in Philippi plaasgevind.