Leerling vlieënier land tuig veilig

’n Jong leerling vlieënier van Australië het die vliegtuig waarmee hy saam met die instrukteur gevlieg het, in ’n oomblik van krisis die vliegtuig met groot sukses laat neerstryk tydens sy eerste les as leerling.

Hy kon die landing uitvoer met behulp van die beheer toring nadat sy instrukteur ’n aanval gehad het en flou geword het.

Die leerling vlieënier wat die vliegtuig veilig op die aanloopbaan in Perth kon land, het met ’n Cessna tweesitplek tuig ’n uitstekende landing gedoen, danksy die bekwame instrukteur in die beheer toting.

Die beheer toring se personeel moes inderhaas ’n vlieënier vind wat vertroud is met die Cessna, en intussen moes die leerling vlieënier in die lug bly tot ’n persoon gevind is wat 30 jaar ervaring het as vlieënier.