Kampusse nou verkragting Mekka

Die afgelope week se verkragtings op die verskillende kampusse laat die indruk dat dit die Mekka is vir die misdaad.

Na wat berig word, is 26 vroue studente op die kampus van Pretoria verkrag gedurende vrouedag, en verskeie verkragtings het ook voorgekom in Durban en Kaapstad se kampusse.

Benewens die verkragtings is enkele voorvalle ook aangemeld van vroue wat verkrag en daarna vermoor is.

Onbevestigde berigte lui dat dit op een na, almal swart mans is wat betrokke is by die verkragtings, maar geen verkragter is in hegtenis geneem deur die polisie nie.

Dit is nie bekendgemaak van wat die posisie by ander kampusse in die land is nie, en die vermoede is dat daar ook vroue studente verkrag is.