Die swak Rand laat min keuse

Die stygende goudprys, die swak Rand wat maar net nie kan kop optel nie, het saam met die onsekerheid oor die ekonomiese stand van die land, beleggers laat wegbeweeg van die geld eenheid.

Tans word daar by Investgolg tot 5,000 goue munte per week verkoop wat ’n sterk aanduiding is dat die vertroue in die Ramaphosa regime verder daal.

Goudmyn maatskappye het ook begin fokus op fie tendens van ’n geleidelike opswaai in die prys van die edelmetaal, wat tans sy hoogte prys behaal het van die afgelope vyf jaar.

Die Rand wat ook sy swakste vertoon teen die dollar sedert 2016, het beleggers gedwing om veilig te speel en goud te vertrou.

In November verlede jaar was die goudprys nog op $1,150 per ons, maar staan tans op $1,526 wat die hoogste is vir die afgelope dekade.

The gold price has increased from around $1 150 per ounce in November 2015 to more than $1 526 this week, the highest in more than a decade, except for a few days in