ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 27, 2019

Media sien Ramaphosa as swak

Die linkse media wat ʼn groot ophef gemaak het toe Cyril Ramaphosa die beheer by Zuma oorgeneem het is nou van sy grootste kritici.  Hy word beskryf as ʼn president…

Nuusflitse

Eskom se kortlys Eskom het ʼn kortlys bekend gemaak van drie kandidate vir die pos van Hoof Uitvoerende Beampte. Andy Calitz en Jaco Maroga is twee van die drie kandidate…

Milco gaan Clover oorneem

Die Suid-Afrikaanse Mededingingsraad het Milco laat weet dat goedkeuring gegee word om sy beoogde transaksie deur te voer om Clover oor te neem. Die Milco SA-Konsortium is glo gereed om…

R500 miljoen tender in hof

Die Johannesburg Munisipaliteit se 10 nuwe brandweer vragmotors vir die nood bestuursdiens se transaksie het nou in die hof beland. Marcé Projects het die hooggeregshof in Johannesburg genader en vra…

SA Lugdiens staking verwag

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens huiwer op die rand van ’n reuse krisisomdat vlieëniers moontlik gaan staak, wat ’n eerste sal wees in sy bestaan van 80 jaar. Die Vlieëniers Assosiasie het…

Bank personeel staking afgelas

Verskillende berigte het deur die lug gevlieg oor wat en wanneer die bankpersoneel gaan staak en bespiegel is oor wat die uitwerking daarvan op die land en sy mense sal…

Weermag help nie Wes-Kaap

Polisie wat met rook granate probeer om protesteerders en bende groepe te verwilder, help niks en maak die protesteerders net woedend, sê ’n inwoner van die Bishop Lavis gebied in…

Beijing hou fees in besoedelde lug

Beijing en Hong Kong vier op 1 Oktober die 70ste jaar van ’n kommunistiese Volksrepubliek van Sjina terwyl Beijing verstik in sy mensgemaakte besoedelde lug. Ook is die industriële stad,…

Afghanistan hou presidentsverkiesing

Die oorlog geteisterde Afghanistan het tans 18 presidentskandidate in die veldtog om Saterdag ’n nuwe president aan te wys. Slegs twee van die kandidate het genoeg steun om ’n oorwinning…

Saoedi beraadslaag met alliansie oor Iran

Die Koalisiemag onder leiding van Saoedi Arabië is tans in gesprek met mekaar om te beraadslaag wat die volgende stap behoort te wees nadat die Houthi rebelle die Saoedi olie…

Irannese ampsdraers in VSA verbied

President Donald Trump het tydens die Verenigde Nasies se sitting van die Algemene Vergadering gesê die hoë profiel persone en hulle families word verbied om die VSA te besoek. Die…

Iran: Nuwe ooreenkoms, meer geld asseblief

Die president van Iran, Hassan Rouhani, het Woensdagmiddag in die Verenigde Nasies gesê sy land vereis dat die Verenigde State meer moet betaal as ’n nuwe ooreenkoms oor kernwapens gesluit…

Grillerige sprokie van twee stede

Terwyl die Sjinese gereed maak om op 1 Oktober die 70ste verjaarsdag te vier van die Volksrepubliek van Sjina, bestaan daar kommer dat die twee stede, Beijing en Hong Kong…

VSA Demokrate nou soos wolwe

President Donald Trump gaan deur die Demokrate verskeur word soos wat wolwe dit sou doen, is die mening van ’n politieke ontleder. ’n Verbatim weergawe van die president se telefoniese…

rolex replicas for sale