ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 26, 2019

Nuusflitse

Ekonomie in vryval? Die SA ekonomie het sy afwaartse siklus voortgesit.  Dit is nou die 70ste maand wat daar geen positiewe tekens is van groei nie. Dit is die slegste…

Gesondheidsplan vol probleme

Die regering se voorneme om ‘n Nasionale Gesondheidsversekering te loods, blyk nou alreeds  onsamehangend. Afgesien van die slegs twee dae wat die lede vir ‘n  advieskomitee gegun is om te…

Staatskuld verhoog elke dag

Die ANC regering is uiters gevaarlik, en bedreig die finansiële voortbestaan van Suid-Afrika, want sy gier om te leen, bly onversadig. Dit is die mening van ’n ekonomiese adviseur na…

Polisie moet betaal vir arrestasie

Die Grondwethof het beveel dat die Minister van Polisie R300,000 plus rente sedert 2012 aan Brian de Klerk moet betaal vir ’n onregmatige, onwettige, arrestasie. n Persoon het De Klerk…

Zondo fokus nou op Oos-Transvaal

Die Zondo Kommissie wat die regering miljoene rand uit die staatskas laat opdok, moes nou sy fokus verskuif na die Oos-Transvaal om getuienis aan te hoor van korrupsie en Staatskaping…

Moyo en Old Mutual steeds oorhoops

Die versekerings reus Old Mutual weier steeds dat die Hoof Uitvoerende Beampte, Peter Moto, wat afgedank is, weer sy plek inneem in sy kantoor. Die Hooggeregshof het beveel dat Moyo…

Kanadese premier verloor meer steun

Terwyl die sosiale media gons oor die Kanadese Eerste Minister se “swart gesig” eskapade, word sy steun al minder, en het die konserwatiewes nou die voortou geneem volgens die jongste…

Trump in staat van beskuldiging

Sedert President Trump van Amerika die verkiesing gewen het teen die liberale Hillary Clinton, het die wraak nie die Demokratiese Party verlaat nie, en is herhaalde pogings aangewend om die…

President Maduro kruip terug

Die pro-Naduro parlementslede van Venezuela het op bevel van die omstrede diktator, president Nicolas Maduro, teruggekeer en hulle sitplekke ingeneem in die land se Nasionale Vergadering. Maduro het twee jaar…

Britse premier verloor hofgeding

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson is weer in die spore gestuit deur ’n Hooggeregshof bevinding dat sy plan om die parlement te verdaag, onwettig is. Johnson wou die parlement…

Britse regering sien om na reisigers

Die regering van Eerste Minister Boris Johnson het aangekondig dat Brittanje die verantwoordelikheid neem om 135,000 reisigers wat gestand is weens Thomas Cook se bankrotskap, na hulle land gerepatrieer sal…

Oostenryk: Konserwatiewe Kurz op wenpad

Die dinamiese jongman van Oostenryk, Sebastian Kurz, is volgens die jongste meningspeilings weer op die wenpad om Oostenryk te regeer. Kurz was die land se kanselier in ’n koalisie regering…

Meer lande draai teen Iran

Alhoewel die VSA aanvanklik alleen gestaan het in sy bskuldiging dat Iran agter die aanval sit wat deur die Houthi rebelle uitgevoer is op Saoedi Arabië se olie raffinadery, het…

rolex replicas for sale