ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 25, 2019

Boere oorwin staat in hofsaak

‘n 13-jaarlange hofstryd het aan 20 boere (gewillige verkopers) ‘n billike prys toegestaan vir hulle grond  wat aangebied was tot beskikking van die staat. Die regering moes toegee dat die…

Bank staking frustreer kliënte

Die dreigende landswye bankstaking eerskomende Vrydag deur werkers van die vyf groot banke kan nie net instap kliënte beïnvloed nie maar die moontlikheid bestaan ook dat die OTM stelsel landswyd…

Nuusflitse

Polisie betrokke by dwelm handel Karen Meyer van die Pretoriase Veiligheids en Nooddienste het ‘n verklaring uitgereik waarin sy meld dat SAPD lede betrokke kan wees by dwelmhandel in Pretoria. …

Durban Westville dalk dwelm hool

Kort nadat selfone en ander ontoelaatbare goedere by mense in die Durban Westville tronk gevind en gekonfiskeer is, het nog ’n voorval plaasgevind wat rede tot kommer bied. ’n Vrou…

Ware geloof (15).

Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk. Dit wat ons nou sê ons glo, dan glo ons nie in nie, maar aan. Ons kan net in God en God…

Vierde verdagte van Amy vasgetrek

Die vierde persoon wat daarin kon slaag om vir weke weg te kruip vir die gereg, is uiteindelik vas, nadat hy in ’n swart woonbuurt in Vanderbijlpark se omgewing gevind…

Geen ruimte vir Afrikaanse universiteit

Panyaza Lesufi Is daar ruimte van ’n taal-gebaseerde universiteit in Suid-Afrika, is die vraag wat aan die ANC se Panyaza Lesufi gestel is en waarop hy sonder om verder te…

Trump in warm water oor Joe Biden

President Donald Trump kan dalk in die warm water beland indien gevind sou word dat hy wel met die president van die Oekraïne gekonkel het om die Demokratiese Party se…

Rusland roei in Georgië

Die president van Rusland, Vladimir Poetin, het sy goedkeuring gegee aan ’n regerings voorstel om hulp te verleen aan die Abkhazia strek wat wegbreek van Georgië. Die wegbreek is geïnisieer…

Oudste Reisagentskap gooi handdoek in

Die wêreld se oudste reisagentskap het sy funksie wat hy vir dekades verrig het, gestaak en die Britse regering het bevestig dat hy die reisigers sal help. Thomas Cook Reisagentskap…

Ekonomiese uitdagings wag op Britte

Met ’n maand tyd om hulle te staal vir die uittrede uit die Europese Unie, het motorvervaardigers gewaarsku dat die skeiding van Brittanje kan lei tot werkloosheid van duisende mense….

Filippynse president geloof oor dwelms

Hy was al beskuldig daarvan dat hy erger as ’n reeksmoordenaar optree, dat hy roekeloos, gevaarlik en ’n woestaard is. Sy kiesers is egter ’n ander mening toegedaan, want hulle…

Internasionale sanksies teen Venezuela gevra

Die regerende President Ivan Duque van Columbia het ’n beroep op wêreldleiers gedoen om internasionale sanksies teen sy buurland, Venezuela, in te stel. Die president wys daarop dat die regering…

Iran sal enige aggressor vernietig

Volgens media berigte het Iran se woordvoerder van sy “Revolusie Weermag” gesê enige aggressor wat Iran aanval, sal vernietig word. Die gevaarlike opmerking het die wenkbroue laat lig in verskeie…

rolex replicas for sale