ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 24, 2019

Calvinistiese Alliansie: Skrifgesag beperk die Konstitusionele Hof

Die Alliansie neem met sorg kennis wat die waterskeiding uitspraak deur die Konstitusionele Hof ten opsigte van ouerlike gesag in die huisgesin. Die uitspraak maak die toepassing van ouerlike dissipline…

Kernwapens

Terwyl talle lande besig is met duur wapen ontwikkelingsprogramme met die hoop om sy inwoners teen aggressie te beskerm, is daar ander wat van mening is dat kernwapens ’n nuttelose…

Denel se geskil onopgelos

In 2017 het die SA Wapenvervaardiger DENEL, ‘n ooreenkoms gesluit met die  regering van Chad om 40 Casspir-militêre voertuie aan hulle te lewer vir ‘n bedrag van R250 miljoen. ‘n…

SABC hoof op rooi tapyt

In ’n dokument wat klaarblyklik moedswillig gelek is, het twee lede van die SABC direksie te kenne gegee dat die Hoof Uitvoerende Beampte, Madoda Mxakwe, verantwoordelik gehou word vir die…

Terroriste groep op SA drumpel

Die Islamitiese Staat terroristegroep wat oor jare bedrywig is in die Midde-Oosterse lande, het na die hewige aanvalle van Amerikaanse magte en sy koalisie vennote, ander weiveld gesoek, en Afrika…

Meer verset teen Sjinese oorheersing

In die klein staat, Kazakhstan, het polisie in twee van die grootste stede hardhandig opgetree teen ’n optog waartydens protes aangeteken is teen die Sjinese invloed in die gebied van…

Georgië se kiesers in verset

Duisende kiesers in die oos-Europese staat Georgië het in die land se hoofstad, Tbilisi, saamgekom in ’n optog en beswaar gemaak teen die koers van die regering. Die protes volg…

Saoedi reageer na Houthi aanval

Saoedi-Arabië sal die nodige gepaste stappe doen in reaksie op die hommeltuig aanvalle op sy olie aanleg wat deur die Houthi rebelle uitgevoer is sodra sekerheid verkry is dat Iran…

Kuba energie krisis laat osse werk

Die Kubaanse energie krisis is so groot dat brandstof nie meer beskikbaar is om trekkers aan die loop te hou nie, en word landerye en plaaswerk weer met osse gedoen….

VSA stel sanksies in teen Iran Bankiers

In ’n verbete stryd teen Iran se aggressie, het die Verenigde State van Amerika nuwe sanksies ingestel teen die Sentrale Bank van die Midde-Oosterse olieryke land. Die sanksies is in…

VSA stuur troepe hulp na Saoedi

Kort nadat die Houthi rebelle se aanval op Saoedi-Arabië se alie aanleg, het herstelwerk begin, maar vrese bestaan dat ’n opvolg aanval uitgevoer kan word terwyl herstelwerk gedoen word. Die…

Venezuela president besoek Kremlin

Die omstrede president Nicolas Maduro van Venezuela sal eersdaags ’n besoek bring aan Moskou waar samesprekings gevoer sal word met die Russiese president, Vladimir Poetin. Met Westerse lande wat hulle…

rolex replicas for sale