ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 23, 2019

Bankrot SAA se nuwe probleem

SAA het ‘n tekort aan opgeleide vlug inspekteurs.  Die inspekteurs se taak is om elke vliegtuig in SAA se vloot te ondersoek en te evalueer.  Volgens ingeligte bronne is die…

Hospitale tot stilstand

Weens ‘n gebrek aan basiese mediese voorraad is alle nie-nood operasies gestaak by die Johannesburgse Hospitaal.   Die probleme word al weke ondervind en dokters moet nou mediese voorraad “bedel” by…

Top polisiebeamptes in bedrog

Volgens nuusberigte word top polisiebeamptes daarvan beskuldig dat hulle misdaad intelligensie se fondse “steel” en die bedrag betrokke meer as R5 miljoen.  Fondse wat geoormerk was om die EFF en…

Sentraal Transvaal in water krisis

Die Departement van Waterwese het ’n ernstige beroep gedoen op die inwoners van Sentraal Transvaal om water spaarsaam te gebruik. Die belangrike waterbron, Katse Dam, is reds vir twee maande…

Dom kabeldief doodgeskok

’n Dief wat probeer het om kabels by ’n substasie in Westfield, naby Modderfontein, te steel het toe sy eie dood veroorsaak. ’n Woordvoerder van die kragvoorsiener Isaac Mangena, sê…

Watson se dood laat vrae

Bewerings word gemaak dat die ondersoek na die Bosasa baas se ongeluk nie deeglik gedoen is nie, en dat talle vrae onbeantwoord gelaat word. Kenners wys daarop dat ’n deeglike…

Westville: Selfone en dagga gekonfiskeer

Tydens ’n klopjag by die Durban Westville tronk is ’n groot aantal selfone en dagga gekonfiskeer terwyl die Minister van Korrektiewe Diens, Ronald Lamola, ook teenwoordig was. Die minister het…

Motor rubriek – Hyundai Kona

Toe Hyundai die motor mark in SA betree het, was daar aanvanklik bedenkinge betreffende die kwaliteit en waarde. Maar deur die jare het die produk dit bewys as ‘n betroubare…

VSA skors Kubaanse diplomate

Die Amerikaanse regering het bekend gemaak dat twee van Kuba se top diplomate wat aan Havana verslag moet lewer, geskors is. Die skorsing volg enkele dae voor die Verenigde Nasies…

Noord-Korea: kleinste graanoes in jare

Ernstige droogtetoestande in die kommunistiese skiereiland, Noord-Korea, is nie die land se enigste rede waarom hongersnood op die drumpel staan nie. Die graanoes is vanjaar die kleinste wat dit nog…

Sjinese mag uitbreiding wek kommer

Taiwan het sy amptelike verhouding met die Kiribati Eiland se regering verbreek nadat die land ook deur Sjina oorreed is tot groter samewerking. Daarmee het Taiwan nog een van sy…

Australië versterk bande met VSA

President Donald Trump het die Australiese Eerste Minister verwelkom in die VSA met sy tweede besoek sedert Trump president geword het. Die jarelange goeie verhouding tussen die twee lande is…

Jeug wêreldwyd in verset oor klimaat

Nadat die een na die ander veldtog in verskillende Westers lande onder kinders en jong volwassenes posgevat het, het Australië nou ook sy jeug in opstand teen klimaatsverandering. Duisende skool…

VSA bou koalisie teen Iran

Die Verenigde State van Amerika sê in ’n verklaring dat hy besig is om ’n koalisie van lande saam te trek om die dreigende gevaar van Iran se aggressie teen…

Sri Lanka wil Sinese verhouding herstel

Die voorloper as Sri Lanka se presidentskandidaat, Gotabaya Rajapaksa, se grootste verkiesings onderwerp is die verbetering van verhoudings met Sjina en onderneem om die goeie verbintenis van lank gelede te…

rolex replicas for sale