ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 20, 2019

Korrupsie by SA Intelligensie

Kobus Roelofse, ʼn Valke ondersoeker, het tydens die Zondo Kommissie se ondersoek verskeie persone uitgewys as moontlik korruptes.  Onder die lede wat finansieel “gebaat” het,  is die huidige Minister van…

ANC kry faktuur vir R100 miljoen

Die ANC se tesourie-generaal, Paul Mashatile, was blykbaar nie bewus daarvan dat ’n faktuur bestaan van die skuld wat betaal moet word. Dit was glo eers toe die faktuur, met…

Magashule: Wit monopolie bestaan steeds

Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, sê as wit monopolistiese kapitaal hergedefinieer word as monopolistiese kapitaal, sou studente minder aggressief daarteen geveg het. Hy sê die wit monopolistiese kapitaal bestaan…

Cyril se plan teen vroue mishandling

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het tydens die parlementsitting in ’n lang en uitgerekte toespraak sy plan voorgehou hoe daar in die toekoms beskerming gegee gaan word aan vroue…

Nuusflitse

Wes-Kaap se R1 miljard vir wetstoepassers Die Wes Kaap regering gaan meer as R1 miljard spandeer om 3,000 nuwe wetstoepassers op te lei. Volgens Alan Winde moet daar ernstige maatreëls…

Hof druis in teen kultuurwaardes

Die uitspraak in die Hooggeregshof wat bepaal dat ouers nie meer hulle kinders ’n pak slae tuis mag gee nie, druis in teen die Christelike kultuurwaardes van die Boere-Afrikanervolk. ’n…

Satelliet polisie stasie afgebrand

Die anargie van studente gaan ongehinderd voort nadat ʼn satelliet polisie stasie naby die Richardsbaai kampus aan die brand gesteek is. Lesings is opgeskort en daar is nie ʼn aanduiding…

Studente chaos in Durban

Nege studente van die Durbanse Universiteit van Tegnologie is gearresteer na ‘n sekuriteitswag by die Steve Biko kampus bykans aan die brand gesteek is nadat daar petrol oor hom gegooi…

TLU SA gee lede nuwe moed by kongres

Die Suid-Afrikaanse landbousektor het verskeie uitdagings wat die bedryf teister, maar deur innoverend te dink en geleenthede raak te sien, kan boere wel volhoubaar voortbestaan. Dit was die boodskap wat…

Kanadese verkiesing kan ommeswaai bring

Die vordering wat die nasionalistiese Maxime Bernier toon in die algemene verkiesing van Kanada, kan ’n algehele omwenteling in die land se politiek teweegbring. Maxime Bernier word beskou as die…

Trump wys nuwe veiligheidsadviseur aan

Etlike dae nadat John Bolton afgedank is as Veiligheidsadviseur van President Donald Trump, het die Amerikaanse president bekend gemaak dat ’n nuwe adviseur genomineer is vir die amp. Robert O’Brien,…

Brexit: Skotte wag in spanning vir hof

Die Eerste Minister van Skotland, Nicola Sturgeon, het aan die media gesê sy en haar ondersteuners in Skotland hou duim vas dat die Hooggeregshof van die Verenigde Koninkryk sal beslis…

Houthi terroriste dreig Arabiese Emirate

Die Houthi terreurgroep in Jemen het gewaarsku dat hulle dosyne verskillende aanlegte in die Verenigde Arabiese Emirate geïdentifiseer het as moontlike teikens wat aangeval kan word. Die waarskuwing kom kort…

“Bruin gesig” onbekwaam om te regeer

Die leier van die Konserwatiewe Party in Kanada, Andrew Scheer, sê sy vêr linkse opponent, die Eerste Minister, Justin Trudeau, is onbevoeg om Kanada te regeer. Die beskuldiging kom nadat…

Italië en Frankryk eenstemmig oor Immigrante

Die Europese Unie moet ’n nuwe stelsel bekendstel wat outomaties die eweredige verdeling van immigrante na lidlande sal versprei. Die maatreël geld veral vir onwettige immigrante afkomstig uit die Mediterreense…

Meer sanksies teen Iran

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het instruksies gegee om die sanksies teen Iran drasties te verhoog op verskeie sektore. Dit volg nadat bewyse gevind is dat die Houthi rebelle se…

rolex replicas for sale