ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 19, 2019

“Eerlike” dief dadelik gevang

Na bewering is die skurk wat in Hatfield se hof beland het kort nadat hy probeer het om ’n bank te beroof van R10 miljoen, ’n voormalige veiligheidsdiens amptenaar. Mossie…

Inflasie skiet na nuwe hoogte

Die Suid-Afrikaanse ekonomie verswak verder nadat dit bekend geword het dat die olieprys met sowat 20% styg weens die aanval op die raffinadery van Saoedi wat gebombardeer is. Die inflasie…

Adjunk OB se termyn verstreke

Die amptelike termyn van die Adjunk Openbare Beskermer, Kevin Malunga, verstryk eersdaags, en of hy in di amp vir nog ’n termyn aangestel gaan word, is onbekend. Die Justisie se…

Tug of nie te tug

Die uitspraak van die land se hoogste hof, die Konstitusionele Hof,  dat ouers kinders nie mag “tugtig” of te wel lyfstraf toe pas,  verwys.  Ons land en die wereld leef…

OB sal termyn klaarmaak

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het in ’n toespraak gelewer by die sewende Jaarlikse “Spring Law” konferensie in Muldersdrif van die geleentheid gebruik gemaak om haar saak te verdedig wat…

Eskom al weer in korrupsie skandaal?

Mededinging in die steenkoolbedryf word beïnvloed deur die klein aantal myne wat aan die groot vraag na steenkool moet voldoen. Die groot steenkool myngroepe het dus ’n stewige greep op…

Trein ontsporing veroorsaak chaos

Chaos het ontstaan toe ’n trein in die Vereniging omgewing ontspoor het en treine van ander roetes moes gebruik maak om die vertragings te vermy. Metrospoor se treindiens in Vereeniging…

VSA kanselleer afspraak met Solomon Eiland

Die Verenigde State van Amerika se Visepresident, Mike Pence, het sy afspraak om met die Solomon Eilande se president samesprekings te voer oor moontlike hulp, gekanselleer. Dit volg nadat die…

Spanje hou vierde verkiesing in vier jaar

Die Spaanse kiesers is weer aangewys om ’n verkiesing te hou, en dit is die vierde keer in vier jaar waarin die uitslag sodanig was dat geen party ’n volstrekte…

Europese Sentrale Bank kry nuwe hoof

Die Europese Parlement het die keuse laat val op Christine Lagarde as die Sentrale Bank se nuwe hoof, en wanneer sy finaal gekies is, sal sy die eerste vroulike hoof…

Spaanse Konserwatiewe leier in verset

Die nuwe leier van die konserwatiewe Volksparty in Spanje, Pablo Casado, het die land se politieke vooruitsigte om ’n regering saam te stel, sterk teengestaan. Casado het in ’n telefoniese…

Herstel Kashmir status, beveel hof

Die hoogste hof in Indie het die Indiese regering beveel om die stad Kashmir se status te herstel na wat dit voorheen was. Die hof het ook beveel dat die…

Frankryk wil e-fietse subsidieer

Die Franse Departement van Vervoer beplan om ’n subsidie stelsel in werking te stel om die aankoop van elektries aangedrewe fietse aan te moedig. Die program wat in werking sal…

Oostenryk eersdaags na stembus

Nadat die Oostenrykse koalisie regering uitmekaar gespat het weens beweerde korrupsie van die Vryheidsparty se leier, is ’n nuwe verkiesing aangekondig vir Oktober vanjaar. Kanselier Sebastian Kurz het kort na…

rolex replicas for sale