ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 18, 2019

Dlamini word dalk ambassadeur

Onbevestigde gerugte doe wye draaie dat Bathabile Dlamini eersdaags ’n ambassadeurspos gaan kry, maar politieke opponente van die ANC is bereid om so ’n aanstelling teen te staan. Dit is…

Sjina belê miljoene in SA

Sjina is besig om groot beleggings te maak in Suid-Afrika, en die jongste belegging in die Oos-Kaap is vir sommige mense ’n bron van kommer. ’n Sjinese afvaardiging van sakelui…

Rica is deels onkonstitusioneel, beslis hof

Die Rica wet laat die staat, of die regering toe om telefoniese gesprekke en kommunikasie metodes te moniteer, maar joernaliste het sterk beswaar teen die stelsel wat dur menige beskou…

Ware geloof (14).

Ek glo in die Heilige Gees. Ewig en onbegryplik – so is God – Vader, Seun en Heilige Gees – en so glo ons en so bely ons – dat…

Brics leen miljarde aan SA

Die “nuwe Ontwikkelingsbank” bekend as Brics Bank, het goedkeuring gegee om R7 miljard aan die staatsbeheerde entiteit Sanral te leen. Dit is die sewende lening aan Suid-Afrika wat Brics toegestaan…

Nuusflitse

SAW bly in die Kaap ANC president Cyril Ramaphosa het die SAW se ontplooiing in die Kaapse Vlaktes verleng tot Maart 2020. Die weermag moet in samewerking met die polisie…

Korea: Trump kry skriftelike uitnodiging

Die leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, het ’n skriftelike uitnodiging aan President Donald Trump gestuur om die kommunistiese hoofstad, Pyongyang, te besoek. Die uitnodiging tot die Amerikaanse president om die…

Rusland se drywende kern-kragstasie gereed

Rusland het sy eerste drywende kern-kragstasie te water gelaat waar dit permanent as kragvoorsiener sal wees naby ’n afgeleë dorpie. Die inligting is die afgelope naweek vrygestel deur die Russiese…

Turkye oorweeg VSA missiel stelsel

Die president van Turkye, Tayyip Erdogan, sê hy wil met President Donald Trump onderhandel oor die aankoop van ’n Patriot Missiel afweer stelsel. Erdogan wil glo Patriot Missiele bekom nadat…

Britse vliegdekskip na Golf gebied

Brittanje se besluit om die VSA by te staan en ’n vliegdekskip na die Golf gebied te stuur om handelskepe te beskerm teen Iran se aggressie, het reeds die gewenste…

Oekraïne: Trump gee militêre hulp

President Donald Trump se administrasie het die hulpprogram aan die Oekraïne heringestel nadat dit vir ’n geruime tyd opgeskort was. Die hulppakket van $250 miljoen in militêre bystand is deur…

Hong Kong tennis toernooi uitgestel

’n Belangrike vroue tennistoernooi in Hong Kong wat in Oktober sou plaasvind, moes onbepaald uitgestel word weens die pro-demokrasie beweging se gedurige protes optogte in die stad. Die stad het…

Iran lewer onwettig olie aan Sirië

Afgesien van die deurlopende monitering van Iran se olie tenkskip, die Adrian Darya 1, het Iran tog daarin geslaag om sy vrag aan Sirië te verkoop en af te lewer…

rolex replicas for sale