ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 17, 2019

As die Vryheidstrewe sterf

Dit is nie die massas van ’n volk wat die vryheidstrewe lewendig hou nie, maar die kleiner deel van die volk wat onwrikbaar glo aan die Bybel opdrag dat volke…

Mediese fonds tariewe styg

Alhoewel dit reeds ’n algemene praktyk geword het dat mediese skemas hulle tariewe jaarliks opwaarts aanpas, bestaan daar kommer dat die vir 2020 aansienlik skerper gaan styg. Mediese koste in…

Hulp aan boere is skaars

Die landbouers van Suid-Afrika is aan hulle lot oorgelaat om te stry teen die kragte van die natuur, en slegs mede-boere het simpatie. Droogtes, oorstromings, plae, hoë insetkoste, onbillike mededinging,…

Nog korrupsie van miljoene rand

’n Senior ondersoek span is besig om bedrog, korrupsie en wanadministrasie na te gaan waar daar na bewering kontrakte betrokke is in die Sedibeng munisipaliteit. Sedibeng is in Vereeniging en…

Watson was dood voor ongeluk

Daar bestaan redes waarom Watson reeds dood was toe die ongeluk gebeur het, waarvan die waarskynlikste is dat hy ’n natuurlik dood gesterf het terwyl hy met die motor gery…

Nuusflitse

Bus staking Die vakverbond Demawusa het aangekondig dat busdienste in Johannesburg onderbreek kan word weens ʼn salaris dispuut en ʼn eis om kantoor fasiliteite vir die vakverbond by die metro…

VSA soek Sjinese spioenasie firmas

’n Groep parlementslede van die VSA het ’n dringende versoek gerig tot die Amerikaanse Pentagon om ’n lys saam te stel van Sjinese maatskappye in die land wat besig is…

EU skenk miljoene vir Columbië

Die Europese Unie het aangekondig dat hy bereid is om $33 miljoen beskikbaar te stel as hulp vir Columbië wat ’n reuse bydrae lewer om vlugtelinge by te staan. Die…

Aktiviste wil Heathrow ontwrig

Aktiviste oor klimaatverandering is vasbeslote dat hulle voortgaan om met hommeltuie die Heathrow lughawe gaan ontwrig sodat passasiersvliegtuie nie kan land of opstyg nie. Dit volg nadat verskeie aktiviste reeds…

Sjina oorreed Solomon Eilande

Die taakspan wat aangestel is om ondersoek te doen na die oorskakeling van Taiwan na Sjina, het aanbeveel dat die Solomon Eilande die Sjinese aanbod aanvaar ten koste van Taiwan….

Houthi rebelle slaan Saoedi olie-aanleg

Minstens twee van Saoedi-Arabië se olie aanlegte is deur die Irannese terreur groep aangeval met hommeltuie, en die olie installasies swaar gebombardeer. Die Houthi groep is deur die Iranse Weermag…

Seun van Bin Laden sterf gewelddadig

Hamza bin Laden, die seun van Al-Kaïda se Osama is dood, het die Amerikaanse Wit Huis die naweek bekend gemaak. Hamza was ’n prominente figuur in die terroriste wêreld, en…

Spaanse vloede eis talle lewens

’n Spaanse reisiger is in die suidoostelike deel van die land gevind wat omgekom het in die geweldige oorstromings wat tot ses mense se dood gelei het. Sowat 1100 militêre…

rolex replicas for sale