ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 16, 2019

SA ekonomie in skroot status.?

Die verwagting is dat Tito Mboweni in sy medium-termyn begroting later die maand ʼn somber prentjie gaan skilder van die land se fiskale posisie. Die agentskap Moody’s het tot dusver…

Numsa kry salaris ooreenkoms

Die vakbond,  Nasionale Unie vir Metaalwerkers (Numsa), het na maande se onderhandelings om ’n 20% salarisverhoging vir sy lede te beding, op minder as 50% daarvan geskik. Die vakbond, wat…

Ramaphosa gooi net wal

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, moes die afgelope week wal gooi en was heeltyd op die verdediging omdat Suid-Afrika ’n piesang republiek is. Dit is die mening van ’n…

Wêreld Nuusflitse

Zimbabwe Diktator Mugabe is die afgelope week in die heldeakker begrawe nadat ’n groot rusie ontstaan het oor waar hy begrawe moet word, veral toe die mense van sy geboorteplek…

Manuel kap na regter

Die voorsitter van Ou Mutual, Trevor Manuel het skerp gerageer nadat die versekerings maatskappy weer aan die kortste end getrek het met die stryd teen Peter Moyo, die afgedankte hoof….

Motor rubriek – Volkswagen Touareg R

Hierdie is ‘n sportnuts voertuig wat ontwerp is vir die manne en vroue met “petrol in hulle are”. Tydens ‘n besoek aan ‘n Volkswagen handelaar was die eerste indruk daarvan…

Perspektief: My erfenis my trots

Is ons erfenis nog ons trots?  Meer akkuraat: is ons trots gesetel in opregte dankbaarheid vir die genade om oor ʼn erfenis te beskik. Want erfenis – kultureel, histories, maar…

Oorstromings tref Spanje

Minstens twee mense het verdrink met die geweldige oorstromings wat veroorsaak is met tropiese reëns wat dae lank oor ’n wye gebied uitgesak het. Doe oostelike deel van Spanje is…

Johnson ondersteuners trek kop uit

Die leier van die Demokratiese Unie Part in Noord-Ierland wat haar steun aan die Britse Eerste Minister, Boris Johnson gegee het, is nie meer so positief oor sy Brexit planne…

Korrupsie: El Salvador kry VN hulp

Die verenigde Nasies het bevestig dat hy ’n afvaardiging na El Salvador stuur as ’n eerste stap om die land te ondersteun in sy nuwe poging om korrupsie hok te…

Trump gereed vir ontmoeting met Kim

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het bekend gemaak dat hy gereed is vir ’n opvolg ontmoeting met die kommunistiese leier, Kim Jong-Un, van Noord-Korea. Die onderhandelinge tussen die twee staatshoofde…

Opdraande stryd vir Kanadese premier

Die leier van die Kanadese Konserwatiewe Party, Andrew Scheer, is besig om die regerende premier se verkiesingstryd al moeiliker te maak, en dit het selfs tydens ’n TV debat duidelik…

Sjinese wil Hong Kong verander

Sjina het ’n beroep gedoen op sakeondernemings in Beijing om ’n groter rol te vervul in Hong Kong sodat die stad uiteindelik ’n kommunistiese oorheersing het. ’n Beroep is gedoen…

Venezuela: President en opposisie in dialoog

Samesprekings van tussen groepe die regerende party en die opposisie is stilweg besig met hulle werksaamhede wat fokus op die ekonomiese sake van die Venezuela, te midde van Noorweë se…

rolex replicas for sale