ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 13, 2019

Apartheid – hoofstuk twee

Nigeriërs wat alles verloor het weens die vreemdelinge haat wat woed in Pretoria en Johannesburg, het hulle laat skarrel na die konsulaat waar hulle vir kort tye gehelp kon word…

Al meer besighede bankrot

Dit is nie net die Edcon klere bedryf wat ’n sukkel bestaan voer nie, want talle sakeondernemings moes die afgelope maande hulle deure sluit. Dit is ’n veel donkerder prentjie…

Cele erken aantal moord styg

Die moorde wat reeds ’n hopeloos te hoë vlak bereik het, styg steeds, en die minister, Bheki Cele, erken dat dit ’n onbeheerbare vlak bereik het. Die afgelope jaar is…

Tabak bedryf verminder 2000 poste

Die tabak reus, British American Tobacco is van plan om sowat 2,000 poste af te skaf, wat ook beteken dat ’n aantal mense in bestuursposte ook afgedank gaan word. Die…

Mabuza bied 278 stukke grond aan

Die ANC se adjunkpresident, David Mabuza, sê die regering het reeds 278 stukke staatsgrond geïdentifiseer in die Wes-Kaap  wat aangewend kan word vir herverspreiding. Mabuza was die spreker by ’n…

Die deugsaamheid van nasionalisme

Mediaverklaring – Calvinistiese Alliansie Met dankbaarheid kon lede van die Calvinistiese Alliansie ons sesde jaarlikse kongres bywoon op die herdenkingsdatum van Bartholomeüsnag, 24 Augustus 2019. Omdat die Alliansie strewe na…

Regering dryf landbou oor afgrond

Die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens…

Daar is water buite ons sonnestelsel

Ruimte navorsers het op die planeet K2-18b  water gevind en ’n vogtigheid in die atmosfeer, en bevat die moontlikheid dat dit vatbaar is vir lewe. Dit is die eerste keer…

Lae intensiteit oorlog

Volgens die Instituut van Rasse Verhoudings (IRV) lyk misdaad statistiek soos ‘n lae intensiteit siviele oorlog.  Suid Afrika is volgens die verslag steeds besig om die stryd teen kriminaliteit te…

Kenners kap Zulu koning

Kenners van die Suid-Afrikaanse grondwet sê dit is opvallend, maar ongevraag dat die Zoeloe koning Goodwill poog om invloed uit te oefen op aangeleenthede van die staat. Zwelithini was blykbaar…

Orkaan Dorian se skrikwekkende gevolge

’n Week nadat die orkaan Dorian sy verwoestingswerk gedoen het in die Bahama Eilande, het opnames getoon dat 2,500 mense vermis word. Dit bevinding deur die Ramp Beveiligings Dienste van…

Kataloniërs hervat hul vryheidstryd

Nadat die Kataloniese separatiste se leier, Carles Puigdemont, moes uitwyk na België om nie tronkstraf uit te dien in Spanje nie, het die separatiste se vryheidsdrang ietwat verflou. Die ander…

Pole bestel 32 vegvliegtuie

Die Departement van Verdediging in die VSA het goedkeuring gegee om die voorgestelde transaksie van 32 Lockheed Marin F-35 vegvliegtuie aan Pole te lewer. Die transaksie, wat $6,5 miljard beloop,…

Brexit en Britte buite beheer

Boris Johnson Die Britse politiek is buite beheer nadat die Hooggeregshof beslis het dat die verdaging van die Britse parlement onwettig en ongemagtig is. Die beslissing laat ook ’n donker…

Studente boo Sjinese volkslied

Anti-regering protesteerders in Hong Kong is gewaarsku om nie amok te maak tydens die sing van Sjina se volkslied nie, maar studente in die stad het met plakkate getoon wat…

Noord-Korea ontwikkel reuse vuurpyl

Doe wapen wedloop het oorgespoel na Noord-Korea nadat dit bekend geword het dat die suidelike buurstaat miljarde dollar begroot het vir die opgradering van sy militêre toerusting. Kin Jong-Un het…

rolex replicas for sale