ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 12, 2019

Zuma kan Nkandla verloor

Die ANC se Jacob Zuma us in  ’n grot finansiële krisis met sy multi-miljoen Rand lening wat hy van die bankrot VBS Mutual Bank gekry het en nou moet terug…

Tesourie red SA Express redery

Die Nasionale Tesourie het pas aangekondig dat hy R300 miljoen bewillig het om die bankrot SA Express redery uit die modder te sleep. Die redery se Hoof Uitvoerende Beampte, ene…

Sake vooruitsigte op nuwe laagtepunt

Die sakevertroue het die afgelope maand tot ’n nuwe laagtepunt gedaal, en groot instansies skilder dit as die swakste toestand van die afgelope 20 jaar. Volgens ’n meningspeiling word al…

Afrika spring vir Britse handel

Die ANC se Minister van Handel en Nywerhede, Ebrahim Patel, sê dat Suid-Afrika en verskeie ander Afrika lande in die Suidelike gebid van die kontinent ooreenkomste met die Verenigde Koninkryk…

Nuusflitse

Sekretaris van Parlement afgedank Daar is aangekomdig dat die Sekretaris van die parlement, Gengezi Mgidlana afgedank moet word. Hy is op sewe klagtes skuldig bevind terwyl hy op ses klagtes…

Serengeti ontvang SA renosters

Nege swart renosters is uit Suid-Afrika oorgeplaas na die Serengeti reservaat wat van die wildplaas Thaba Tholo afkomstig is. Die renosters het in die Serengeti aangekom as deel van ’n…

Opkomende ster in Japanese kabinet

’n Opkomende ster op politieke gebied is pas deur die Japanese Eerste Minister in sy kabinet opgeneem, wat ’n aanduiding is dat hy moontlik die opvolger as premier kan word….

Kommuniste bekommerd oor Suid-Korea

Dit is nie net die kommunistiese Noord-Korea wat deurlopend sy militêre slaankrag verbeter nie, maar ook Suid-Korea is met ’n intensiewe militêre opgradering besig. Alhoewel die twee lande sedert 2018…

VSA veiligheid adviseur afgedank

John Bolton is deur President Donald Trump afgedank en het reeds die Wit Huis verlaat, wat vir Iran en Noord-Korea goeie nuus is. Meningsvormers is van oordeel dat die afdanking…

Turkse president kry sterk opponent

’n Voormalige adjunkpremier van Turkye, Ali Babacan, gaan voor die einde van die jaar sy nuwe politieke party stig in opposisie met die president se AK Party wat toenemende steun…

Trump stop onderhandeling met Taliban

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het alle moontlikhede van onderhandel met die Taliban verwerp een gesê die gesprekke is ”dood” en kan nie hervat word nie. Die aankondiging kom nadat…

Johnson vasberade oor EU uittrede

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het in Dinsdag se parlementsitting met aggressie sy standpunt herhaal en gesê die parlement kan sy hande bind, maar hy sal nie die uittrede…

Italië kry sy jongste kabinet

Alhoewel die Italiaanse Huis van Afgevaardigdes nog die nuwe koalisie regering se kabinet moet goedkeur, het die president, reeds die led ingehuldig. Die Eerste Minister Giuseppe Conte het ’n pro-Europese…

rolex replicas for sale