Pers kap Ramaphosa
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se lofrede van Robert Mugabe het skerp kritiek vanuit eie en liberale geledere ontlok. Ramaphosa se beskrywing van Mugabe as ʼn “uitstaande leier” in Afrika…
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se lofrede van Robert Mugabe het skerp kritiek vanuit eie en liberale geledere ontlok. Ramaphosa se beskrywing van Mugabe as ʼn “uitstaande leier” in Afrika…
Eskom is nie in staat om die rente op sy skuld te betaal nie aangesien hy nie genoeg inkomste kry uit dienste nie. Dit veroorsaak dat geld geleen word om…
Vragmotor geweld spoel oor Die sinnelose vernietiging van vragmotors het oorgespoel na die Wes-Kaap. Drie trokke is gedurende die nag van 9 September 2019 met petrolbomme bestook op die N7…
Die opstoking en rassehaat wat tydens xenofobiese geweld in Suid-Afrika teen witmense aangevuur word, is vir TLU SA nie net onaanvaarbaar nie, maar ook uiters kommerwekkend. “Alhoewel die presiese motief…
Die voormalige baas van die SABC, Hlaudi Motsoeneng, het in sy getuienis voor die Zondo Kommissie gesê hy het nooit gelieg nie, maar dit is die destydse Openbare Beskermer, Madonsela,…
Die ekonomiese donkerte waarin Suid-Afrika hom bevind, vereis newe denke en nuwe inisiatiewe wat kan lei tot ’n nuwe bloeitydperk, maar dan moet die ANC se president, en sy regering…
Die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van Ou Mutual, Peter Moyo is vir ’n tweede keer geweier om sy plek in te neem in die versekeraar se kantore. Moyo het die…
Die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom, Brian Molefe, het nog steeds nie die miljoene Rand wat hy ontvang het van die kragvoorsiener, terugbetaal nie. Molefe het klaarblyklik miljoene Rand…
Die kanse om nuwe werksgeleenthede te skep, bestaan nie in Suid-Afrika solank die land se groeikoers so laag bly nie. Die siening is ook deur die Hoof Uitvoerende Beampte van…
In die sogenaamde apartheidsjare was daar enkele voorvalle waarvan die Sharpeville gebeure graag opgehaal word deur sprekers van die ANC tydens groot saamtrekke. Nou wil dit vir my lyk of…
Die vreemdelinge haat het die moord syfer nog verder laat styg, asof die 55 moorde per dag nie meer as teveel is nie. Die afgelope xenofobiese geweld teen hoofsaaklik Nigeriese…
Die regerende Verenigde Russiese Party het groot steun verloor in die pas afgelope plaaslike verkiesing in Moskou. Die Party wat die Russiese president, Vladimir Poetin, ondersteun, het ’n hele aantal…
’n Reuse vragskip van Suid-Korea het byna sy hele vrag verloor toe die vaartuig gevaarlik gekantel het en die bemanning gered moes word uit die water. Die “Golden Ray” vragskip…
Sjina se uitvoer van goedere na Amerika het aansienlik gedaal teenoor die agt maande van verlede jaar en spruit uit die swaar heffings wat die VSA plaas op geteikende goedere….
Die Britse politiek was waarskynlik nog nooit so deurmekaar en in ’n Bbelse verwarring soos wat dit tans die geval is nie. Die regerende Konserwatiewe Party skors 21 van sy…
President Donald Trump van Amerika het die vredesonderhandelinge met die Taliban gekanselleer nadat die organisasie erken het dat hy verantwoordelik is vir die dood van 12 onskuldige mense in Afghanistan….
Parlementslede van Venezuela se opposisiepartye het eenparig ten gunste van Juan Guaido gestem as voorsitter van die Nasionale Vergadering van Venezuela vir 2020, en daarmee verseker dat die president nie…
Satelliet foto’s het deurlopend die bewegings van Iran se olietenkskip verklap wat nou reeds vir weke rondvaar sonder om doelgerig na ’n bestemming te vaar. Die Adrian Darya 1 met…
Nuutste kommentaar