ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 10, 2019

Die Verval

Dit is nie net Eskom se bankrotskap wat die algemene verval in Suid-Afrika weerspieël nie – en daar bestaan ’n sterk moontlikheid dat ons nog lelike tekens van verval sal…

Prasa verloor dalk 13 lokomotiewe

Die dertien lokomotiewe wat nie geskik is om op die Suid-Afrikaanse spoor netwerk te ry nie omdat die ruse masjiene te hoog is, word nou ’n dispuut oor wie se…

Nuusflitse

Wet en orde Die ANC het ‘n “ernstige” beroep gedoen op die owerhede om stappe te neem om wet en orde te herstel in Johannesburg se sentrale sake gedeelte. Hostel…

SA ingenieur se ontwerp bring revolusie

’n Suid-Afrikaanse ingenieur, Malcolm Brown, se revolusionêre ontwerp van ’n boemerang kan lei tot ’n heel nuwe konsep in die lugvaart bedryf. Sy “Vliegende V” kan moontlik die toekoms van…

Vreemdelinge haat woed in Johannesburg

Die geweld teen vreemdelinge het die afgelope naweek toegeneem te midde van die ANC president se verklaring dat opgetree sal word teen die oortreders. Nog meer sakeondernemings was die naweek…

OB word weer gedagvaar

’n Klaer wat die Openbare Beskermer glo genader het  oor ’n voorval van 10 jaar gelede, wil nou ’n eis van R350,000 teen haar instel omdat sy nie bereid was…

Rusland en Oekraïne ruil gevangenes

Die rolprent vervaardiger, Oleg Sentsov, wat in ’n Russiese tronk aangehou is, is saam met 35 ander uit Russiese tronke onderweg na die Oekraïne. Die oorplasing uit Moskou na Kiev…

Sewe lande beplan netwerk vir Amasone

Die verwoestende brande in die reënwoude van Suid-Amerikaanse state het sewe lande laat vergader om ’n gesamentlike strategie uit te werk vir die toekoms. ’n Gesamentlike ooreenkoms is onderteken waarin…

Vernietigende Bosbrande in Australië

Australiese brandbestryders voer ’n opdraande stryd teen meer as ’n 100 bosbrande wat aangehelp word deur sterk wind in ’n droë klimaat. Die brande woed oor ’n wye gebied van…

VSA waarsku teen olie van Iran

 Die Amerikaanse Departement van Ekonomiese Sake het ’n dringende waarskuwing gerig tot lande van die wêreld om nie olie by Iran aan te koop nie. Washington sal enige land op…

Hong Kong word afgradeer

Die wêreldwye Kredietgraderings Agentskap Fitch het pas ’n afgradering van Hong Kong aangekondig na die drie maande lange verset optogte die stad soms tot stilstand gedwing het. Fitch reken die…

Pasop Solomon, Sjina sluk jou in

Taiwan het die afgelope naweek ’n ernstige waarskuwing tot die Soloman eilande gerig dat hulle die prooi kan word van Sjina wat aangebied het om finansiële hulp te verleen. Sjina…

VSA vermoed Iran wil onderhandel

Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Mark Esper, het gesê dit wil lyk of Iran rond snuffel om ’n plek te kry waar onderhandelings met die VSA kan plaasvind. Die opmerking…

rolex replicas for sale