ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 9, 2019

SA slegter onder Ramaphosa

Volgens Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, is die politieke risiko tans erger as tydens Jacob Zuma se bewind. In ʼn meningspeiling het 25% van die respondente aangetoon dat…

Nuusflitse

Moorde in SA Terwyl die debat oor geweld teen vroue en kinders voortgaan is plaasmoorde en moorde op blankes klaarblyklik van geen belang vir die regering.  Die nuutste geval is…

OB ontevrede met regbank

Busisiwe Mkhwebane Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het gesê die Suid-Afrikaanse regsposisie het radikaal verander sedert haar aanstelling. Die mag wat haar kantoor gehad het tydens die ampstermyn van Madonsela,…

Slaggate kos Departemente miljoene

Die Departement van Openbare Werke in Verre Noord Transvaal (Limpopo) het reeds eise ten bedrae van sowat R120 miljoen gekry weens die veelvoudige aantal slaggate op openbare paaie. Daarbenewens is…

SA sakeondernemings dalk genasionaliseer

Die xenofobiese aanvalle in Gauteng op buitelanders, en plundering van hulle sakeondernemings het nou ’n internasionale wending aangeneem. Nigerië oorweeg dit om sakeondernemings soos Shoprite en MTN te nasionaliseer. Bloomberg…

Mbalula kry wind van voor

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het die wind van voor gekry met sy onderhandelings oor die bestaan van die omstrede e-rol in Sentraal Transvaal. Hy het samesprekings gevoer met…

“Pres. Trump, bevry Hong Kong!”

Duisende inwoners van Hong Kong het Sondag in die stad ’n opspraakwekkende opmars gehad met baie Amerikaanse vlae en baniere en ’n “smeking” dat die VSA Hong Kong moet bevry….

Motor rubriek – Range Rover Evoque D180 SE R-Dynamic

Wanneer die naam Land Rover gehoor word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die Weermag voertuig van dekades gelede. ‘n Werkesel soos min en dit kon gebruik word…

Zuma appelleer teen Hanekom eis

Die ANC se voormalige president,, Jacob Zuma, het besluit om te appelleer teen die hooggeregshof se bevinding dat hy skuldig is aan karakterskending. Sy regsverteenwoordigers het Vrydag ’n aansoek vir…

Indië verloor kontak met ruimtetuig

Die beheersentrum van Indië se ruimtevaart afdeling het kontak verloor met hul ruimtevaartuig wat Saterdag op die agterkant van die maan sou land. Die inligting is deur die Indiese Ruimte…

Nee Johnson, sê Finland

Die Eerste Minister van Finland, Antti Rinne, het in ’n verklaring gesê daar sal geen nuwe onderhandelings vir ’n nuwe ooreenkoms met die Europese Unie gehou word oor Brexit nie….

Hof beslis ten gunste van Johnson

Opposisiepartye en rebellegroepe wat gekant is teen Premier Boris Johnson se skielike aankondiging dat die Britse parlement verdaag, het die hof genader oor die besluit, maar moes hoor dat die…

Pakistan sal volledig reageer teen Indië

Pakistan se Eerste Minister, Imran Khan, het skerp gereageer teen Indië en gesê die dispuut met Indie oor die stad Kashmir het nou die wêreldleiers ook betrek by die geskil….

Dorian orkaan verwoes Bahamas

Die Bahama eilande het miljarde dollar se skade gekry met die verwoestende orkaan Dorian wat die afgelope week die gebied getref het. Die branders wat tot 8 meter hoog was…

Xenofobie raak SA winkels

Die vreemdelinge haat in Johannesburg en Pretoria, wat tientalle winkels en sakeondernemings van buitelanders in die slag laat bly het, kring nou uit en tref SA se sakeondernemings.. Die gewelddadige…

Zimbabwe se ellende verhoog

President  Emmerson Mnangagwa Die regering van Zimbabwe onder leiding van  President  Emmerson Mnangagwa met hulle halfhartige pogings om die land te bevry uit sy armoede wat deur die oorlede Mugabe…

rolex replicas for sale