ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 5, 2019

Ace en die Pierneef skildery

Dit het verlede jaar bekend geword dat die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, direk betrokke was by die diefstal van ’n beroemde Pierneef skildery. Die Valke het glo hulle ondersoek…

Nuusflitse

UK klasse opgeskort Alle klasse is opgeskort by die Universiteit van Kaapstad weens protes optredes wat spruit uit die moord van ʼn student en oor veiligheid van vrouens in Suid…

Kampusse nou verkragting Mekka

Die afgelope week se verkragtings op die verskillende kampusse laat die indruk dat dit die Mekka is vir die misdaad. Na wat berig word, is 26 vroue studente op die…

Parlement se stoep praatjies

Die parlementslede se gebabbel in die parlement is om van siek te word, veral as hulle na ’n ernstige reeks voorvalle, skielik reken iets moet gedoen word. Dit is die…

Perspektief: Lesse van ’n staatsman

6 September is ’n datum wat elkeen van ons na aan die hart lê. In die woorde van ’n tydgenoot van Dr. H. F. Verwoerd: “Ons vereer ons helde ……

Cyril swyg en SA brand

Terwyl die onrus in die Wes-Kaap die regering genoodsaak het om die onopgeleide soldate van die Weermag daarheen te ontplooi in die hoop dat die geweld sal stop, is dit…

Kommuniste swig voor Hong Kong

Die Demokratiese aktiviste van Hong Kong het na 14 weke se optogte uit protes teen ’n omstrede wetsontwerp, uiteindelik as oorwinnaars gejuig toe die leier, Carrie Lam, bes gegee het….

Konserwatiewes skors Churchill kleinseun

Nicholas Soares, die kleinseun van Brittanje se Wêreldoorlog leier, Winston Churchill, gaan geskors word uit die geledere van die Britse Konserwatiewe Party. Die 71 jarige Soares se skorsing word toegepas…

Premier Johnson se eerste neerlaag

Britse parlementslede het die Eerste Minister, Boris Johnson, sy eerste nederlaag toegedien deur ’n stemming af te dwing wat hom verbied om die Verenigde Koninkryk sonder ’n skeidings ooreenkoms met…

Hong Kong aktiviste vra hulp

Die aktiviste wat eis dat Hong Kong se demokratiese bestel herstel word, vra dat Taiwan hulp moet gee in die Sjinees beheerde stad. Die versoek kom terwyl die stad op…

Italiaanse partye vorm koalisie

Die Italiaanse 5-Ster Beweging, en die Demokratiese Party het ’n ooreenkoms bereik om ’n koalisie regering te vorm, en kon daarin slaag om die beleidsake uit te stryk asook die…

Duitse motor behaar 490 km per uur

Die prestige afdeling van Volkswagen, waar die Bugatti motors gebou word, het groot vreugde geheers toe ’n toetsmodel wat spesiaal aangepas is, die rekord opgestel het om net meer as…

Peru verbied onwettige immigrante

Die regering van Peru het besluit om sy grense met Ecuador se sekuriteit op te skerp om te voorkom dat onwettige immigrante die land binnestroom. Die strenger maatreëls volg nadat…