ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 4, 2019

Eskom in leierskap krisis

Die Finansiële en Fiskale Kommissie (FCC) is bekommerd oor die deurlopende leierskap onstabiliteit by Eskom asook die gebrek aan ’n duidelike strategie om die entiteit weer koste effektief te maak. …

Transito rooftogte veroorsaak chaos

Die N2 by Kaapstad was die toneel van ‘n kontant-wa roof gedurende die nagtelike ure van Maandag en het veroorsaak dat die N2 gesluit was as  misdaad toneel. Motoriste moes…

Gauteng ook onder weermag beheer?

Die politieke leiers van Gauteng oorweeg om die weermag in te roep om  vandalisme en plundering in die provinsie te keer.  Volgens die premier van Gauteng, David Makhura, is kriminele…

Ware geloof (13).

Ek glo in Jesus Christus, wat opgevaar het na die hemel … vanwaar Hy sal kom om te oordeel die lewende en die dode. Daar is ‘n paar sake wat…

Britse Brexit krisis vererger

Die Britte se verdeeldheid oor Brexit kry nog momentum en kan lei tot meer skeurings en nuwe politieke partye met ’n totaal nuwe bedeling. Meningsvormers en deskundiges in Brittanje sê…

Amy-Leë weer veilig tuis

’n Privaat speurder wat deur die ontvoerde dogtertjie van ses jaar, Amy-Leë, se ouers aangestel is om hulle kind op te spoor, het in ’n radio onderhoud gesê sy is…

ANC-alliansie bedreig ekonomiese groei

Beleid onsekerheid, onteiening sonder vergoeding en ekonomiese onstabiliteit kan Minister Tito Mboweni se goeie voornemens met die ekonomie stuit. Só meen TLU SA, nadat Mboweni op 27 Augustus die tesourie…

Die swak Rand laat min keuse

Die stygende goudprys, die swak Rand wat maar net nie kan kop optel nie, het saam met die onsekerheid oor die ekonomiese stand van die land, beleggers laat wegbeweeg van…

Leerling vlieënier land tuig veilig

’n Jong leerling vlieënier van Australië het die vliegtuig waarmee hy saam met die instrukteur gevlieg het, in ’n oomblik van krisis die vliegtuig met groot sukses laat neerstryk tydens…

Taliban saai verwoesting in Afghanistan

’n Motorbom wat deur die Taliban na ’n behuisings kamp gestuur is waar internasionale organisasies gehuisves word, het ’n bloedbad veroorsaak. Die kamp wat naby die hoofstad Kaboel is, het…

Hong Kong leier erken foute

Die Hong Kong leier van die parlement, Carrie Lam, het erken dat sy ’n “onvergeeflike fout” gemaak het met haar politieke koers wat ’n krisis veroorsaak het. Sy sê die…

Spanning verhoog tussen Sjina en Japan

Spanning is aan die toeneem tussen Japan en Sjina, en hierdie keer gaan dit oor die eiendomsreg van ’n paar baie klein eilande in die Oos Sjinese See. Japan het…

Italië 5-Ster hou aanlyn stemming

Die Italiaanse 5-Ster Beweging beplan om sy lede se mening te bekom deur ’n aanlyn stemming te hou oor die moontlikheid van ’n nuwe koalisie regering. Di Eerste Minister, Giuseppe…

Britte dalk na stembus toe

Die erg verdeelde kiesers in die Verenigde Koninkryk, asook die naweek se verset optog in Londen deur kiesers wat beswaar maak teen die verdaging van die parlement, is deel van…

Merkel regering meer ongewild

Verkiesings in twee deelstate in die oostelike deel van Duitsland het die afgelope naweek plaasgevind wat daarop dui dat Kanselier Angela Merkel se koalisie regering al meer ongewild raak by…