ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 2, 2019

Dogtertjie se ontvoerders eis miljoene

’n Klein dogtertjie, Amy-Lee de Jager, is vanoggend voor die Laerskool Kollegepark, in Vanderbijlpark, deur ’n man ontvoer. Die man het intussen ’n losprys van R2 miljoen geëis, maar dit…

Droogtehulp bring verligting

Die landbouers van Williston in die Noord-Kaap is dankbaar vir die hulp wat hulle uit ander dele van die land ontvang het om hulle diere aan die lewe te hou….

Nee Ramaphosa, nee

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se aankondiging dat parlementslede se voordele en vergoeding verminder moet word om te dien as voorbeeld vir die land, word sterk teengestaan. Die voordele, soos…

Donker toekoms wag op OB.

Die vraag wat tans op almal se lippe is, is of die OB nog veel langer in die amp gaan bly, en of die parlement die mag het om haar…

Erkenning gegee aan polisie

Polisiebeamptes wat aan diens met hulle lewe betaal het om wet en orde te handhaaf, is die afgelope naweek met ’n emosie belaaide byeenkoms vereer vir hulle diens. Die Minister…

Nuusflitse

Animaal Farm Die lede van die parlement in die ruwe Suid Afrika het ʼn verklaring uitgereik dat hulle alle pogings sal toestaan wat daarop gemik is om hulle voordele te…

Motor rubriek: Mercedes-Benz X350d 4Matic Power 7G-Tronic

Toe dit bekend geword het dat Mercedes die bakkie mark gaan betree, was dit ‘n lang verwagte projek waarna baie Mercedes ondersteuners uitgesien het. Dit is ‘n gesamentlike projek tussen…

Britte se parlement verdaging wettig

Die Britse Minister van Buitelandse Sake, Dominic Raab, het die naweek die beskuldigings verwerp dat die regering van premier Johnson die parlement onwettig verdaag het. Die bewering dat die verdaag…

Venezuela steun terroriste rebelle

Die regering van Columbië  het Venezuela weer daarvan beskuldig dat hulle huisvesting bied vir die rebelle uit sy land wat ’n herdunde stryd voer teen die owerheid. Die rebellemagte, wat…

Afghan: VSA onttrek duisende troepe

President Donald Trump het met gewysigde planne, aangekondig dat 5,000 Amerikaanse troepe uit Afghanistan teruggetrek word. Die terug trek van 5,000 troepe volg na suksesvolle samesprekings gevoer word met die…

Leier van Skotse Konserwatiewes bedank

Ruth Davidson, leier van die Konserwatiewe Party in Skotland, het Vrydag haar bedanking aangekondig en gesê die Brexit saak asook haar familie is die hoof rede vir die besluit. Davidson…

Bolton besoek president van Belarus

Die Amerikaanse Nasionale Veiligheid adviseur, John Bolton, het die naweek sy besoek afgesluit in Belarus waar hy dringende samesprekings gevoer het met die land se president. Bolton het die land…

Iran se olietenkskip nog koersloos

Die olietenkskip van Iran, die Grace 1 wat na Adrian Darya herdoop is, bly steeds rond vaar op see in die hoop dat hy sy vrag ru-olie iewers kan verkoop….

Kim wysig grondwet van Noord Korea

Die parlement van Noord-Korea het ’n wysiging van die land se grondwet goedgekeur wat die huige leier, Kim Jong-Un se rol as onbetwiste staatshoof bevestig en verseker. Die Noord-Koreaanse leier…