Geen keer aan korrupsie
’n Sakevrou, ene Nonyameko Bongiwe May, het glo aan die media erken dat sy ’n R20,000 betaling gemaak het aan Openbare Werke met die bedoeling om die staatseiendom, haar eie…
’n Sakevrou, ene Nonyameko Bongiwe May, het glo aan die media erken dat sy ’n R20,000 betaling gemaak het aan Openbare Werke met die bedoeling om die staatseiendom, haar eie…
Dit is nou meer as vyf jaar gelede sedert ’n groot water projek begin is in die Noord Transvaalse bosveld om sowat 50 klein dorpies van water te voorsien. Miljoene…
Tito Mboweni het die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee gewaarsku dat indien die Tesourie se ekonomiese plan nie geïmplementeer gaan word nie die regering se moontlikhede om die ekonomie te…
SAKP waarsku oor breuk met ANC Die SA Kommunistiese Party het hul wens om steun te onttrek aan die ANC herhaal. Volgens Solly Mapaila kan die ANC nie meer die…
Die SA Lugdiens het sy teleurstelling uitspreek oor die moontlikheid dat sy vlieëniers tot ’n eerste staking in die geskiedenis, kan oorgaan. In die lig van die moontlike staking, het…
Suid-Afrika word elke jaar in sy laaste kwartaal geteister met vakbonde wat niks anders doen as om onrealistiese hoë salarisse te eis en lede aan te moedig om vir elke…
Die Volkswagen Golf het eintlik ‘n legende geword in die motor wêreld en is sekerlik een van die gewildste en bekendste motors op die pad. Daar sal min, indien enige…
Die poging van die omstrede president van Venezuela, Nicolas Maduro, wat selfs na Rusland en Kuba was om met staatshoofde te onderhandel vir hulp, het niks opgelewer nie. Kuba sit…
Met die voormalige vise-president van Amerika, Joe Biden, as voorloper onder die 20 kandidate van die Demokratiese Party in die VSA wat almal graag die land se Eerste Burger wil…
President Donald Trump het die afgelope naweek die Demokratiese Party aangeval oor hulle aanhoudende pogings om hom in ’n staat van beskuldiging geplaas te kry. Hy sê daar behoort ’n…
Die snel groeiende militêre mag van Sjina het Noord-Korea vervang as die hoof veiligheid-bedreiging vir Japan. Die stelling is deur die Tokyo se jaarlikse oorsig vrygestel en kom na vore…
Noord-Korea het die naweek in ’n verklaring gesê ’n tekort aan deeglike prosesse met die implementering van ooreenkomste met die VSA se president, Donald Trump, laat twyfel bestaan of vordering…
’n Olietenkskip wat onder die Britse vlag vaar, en wat deur Iran in een van sy hawens aangehou is, is die naweek toegelaat om na sy bestemming te vaar. Die…
’n Ontploffing en brand wat op twee olie tenkskepe in ’n Suid-Koreaanse hawe ontstaan het, het minstens nege bemanningslede ernstig beseer. Die brand kon redelik vinnig onder beheer gebring word,…
Die linkse media wat ʼn groot ophef gemaak het toe Cyril Ramaphosa die beheer by Zuma oorgeneem het is nou van sy grootste kritici. Hy word beskryf as ʼn president…
Eskom se kortlys Eskom het ʼn kortlys bekend gemaak van drie kandidate vir die pos van Hoof Uitvoerende Beampte. Andy Calitz en Jaco Maroga is twee van die drie kandidate…
Die Suid-Afrikaanse Mededingingsraad het Milco laat weet dat goedkeuring gegee word om sy beoogde transaksie deur te voer om Clover oor te neem. Die Milco SA-Konsortium is glo gereed om…
Die Johannesburg Munisipaliteit se 10 nuwe brandweer vragmotors vir die nood bestuursdiens se transaksie het nou in die hof beland. Marcé Projects het die hooggeregshof in Johannesburg genader en vra…
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens huiwer op die rand van ’n reuse krisisomdat vlieëniers moontlik gaan staak, wat ’n eerste sal wees in sy bestaan van 80 jaar. Die Vlieëniers Assosiasie het…
Verskillende berigte het deur die lug gevlieg oor wat en wanneer die bankpersoneel gaan staak en bespiegel is oor wat die uitwerking daarvan op die land en sy mense sal…
Polisie wat met rook granate probeer om protesteerders en bende groepe te verwilder, help niks en maak die protesteerders net woedend, sê ’n inwoner van die Bishop Lavis gebied in…
Beijing en Hong Kong vier op 1 Oktober die 70ste jaar van ’n kommunistiese Volksrepubliek van Sjina terwyl Beijing verstik in sy mensgemaakte besoedelde lug. Ook is die industriële stad,…
Die oorlog geteisterde Afghanistan het tans 18 presidentskandidate in die veldtog om Saterdag ’n nuwe president aan te wys. Slegs twee van die kandidate het genoeg steun om ’n oorwinning…
Die Koalisiemag onder leiding van Saoedi Arabië is tans in gesprek met mekaar om te beraadslaag wat die volgende stap behoort te wees nadat die Houthi rebelle die Saoedi olie…
President Donald Trump het tydens die Verenigde Nasies se sitting van die Algemene Vergadering gesê die hoë profiel persone en hulle families word verbied om die VSA te besoek. Die…
Die president van Iran, Hassan Rouhani, het Woensdagmiddag in die Verenigde Nasies gesê sy land vereis dat die Verenigde State meer moet betaal as ’n nuwe ooreenkoms oor kernwapens gesluit…
Terwyl die Sjinese gereed maak om op 1 Oktober die 70ste verjaarsdag te vier van die Volksrepubliek van Sjina, bestaan daar kommer dat die twee stede, Beijing en Hong Kong…
President Donald Trump gaan deur die Demokrate verskeur word soos wat wolwe dit sou doen, is die mening van ’n politieke ontleder. ’n Verbatim weergawe van die president se telefoniese…
Ekonomie in vryval? Die SA ekonomie het sy afwaartse siklus voortgesit. Dit is nou die 70ste maand wat daar geen positiewe tekens is van groei nie. Dit is die slegste…
Die regering se voorneme om ‘n Nasionale Gesondheidsversekering te loods, blyk nou alreeds onsamehangend. Afgesien van die slegs twee dae wat die lede vir ‘n advieskomitee gegun is om te…
Die ANC regering is uiters gevaarlik, en bedreig die finansiële voortbestaan van Suid-Afrika, want sy gier om te leen, bly onversadig. Dit is die mening van ’n ekonomiese adviseur na…
Die Grondwethof het beveel dat die Minister van Polisie R300,000 plus rente sedert 2012 aan Brian de Klerk moet betaal vir ’n onregmatige, onwettige, arrestasie. n Persoon het De Klerk…
Die Zondo Kommissie wat die regering miljoene rand uit die staatskas laat opdok, moes nou sy fokus verskuif na die Oos-Transvaal om getuienis aan te hoor van korrupsie en Staatskaping…
Die versekerings reus Old Mutual weier steeds dat die Hoof Uitvoerende Beampte, Peter Moto, wat afgedank is, weer sy plek inneem in sy kantoor. Die Hooggeregshof het beveel dat Moyo…
Terwyl die sosiale media gons oor die Kanadese Eerste Minister se “swart gesig” eskapade, word sy steun al minder, en het die konserwatiewes nou die voortou geneem volgens die jongste…
Sedert President Trump van Amerika die verkiesing gewen het teen die liberale Hillary Clinton, het die wraak nie die Demokratiese Party verlaat nie, en is herhaalde pogings aangewend om die…
Die pro-Naduro parlementslede van Venezuela het op bevel van die omstrede diktator, president Nicolas Maduro, teruggekeer en hulle sitplekke ingeneem in die land se Nasionale Vergadering. Maduro het twee jaar…
Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson is weer in die spore gestuit deur ’n Hooggeregshof bevinding dat sy plan om die parlement te verdaag, onwettig is. Johnson wou die parlement…
Die regering van Eerste Minister Boris Johnson het aangekondig dat Brittanje die verantwoordelikheid neem om 135,000 reisigers wat gestand is weens Thomas Cook se bankrotskap, na hulle land gerepatrieer sal…
Die dinamiese jongman van Oostenryk, Sebastian Kurz, is volgens die jongste meningspeilings weer op die wenpad om Oostenryk te regeer. Kurz was die land se kanselier in ’n koalisie regering…
Alhoewel die VSA aanvanklik alleen gestaan het in sy bskuldiging dat Iran agter die aanval sit wat deur die Houthi rebelle uitgevoer is op Saoedi Arabië se olie raffinadery, het…
‘n 13-jaarlange hofstryd het aan 20 boere (gewillige verkopers) ‘n billike prys toegestaan vir hulle grond wat aangebied was tot beskikking van die staat. Die regering moes toegee dat die…
Die dreigende landswye bankstaking eerskomende Vrydag deur werkers van die vyf groot banke kan nie net instap kliënte beïnvloed nie maar die moontlikheid bestaan ook dat die OTM stelsel landswyd…
Polisie betrokke by dwelm handel Karen Meyer van die Pretoriase Veiligheids en Nooddienste het ‘n verklaring uitgereik waarin sy meld dat SAPD lede betrokke kan wees by dwelmhandel in Pretoria. …
Kort nadat selfone en ander ontoelaatbare goedere by mense in die Durban Westville tronk gevind en gekonfiskeer is, het nog ’n voorval plaasgevind wat rede tot kommer bied. ’n Vrou…
Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk. Dit wat ons nou sê ons glo, dan glo ons nie in nie, maar aan. Ons kan net in God en God…
Die vierde persoon wat daarin kon slaag om vir weke weg te kruip vir die gereg, is uiteindelik vas, nadat hy in ’n swart woonbuurt in Vanderbijlpark se omgewing gevind…
Panyaza Lesufi Is daar ruimte van ’n taal-gebaseerde universiteit in Suid-Afrika, is die vraag wat aan die ANC se Panyaza Lesufi gestel is en waarop hy sonder om verder te…
President Donald Trump kan dalk in die warm water beland indien gevind sou word dat hy wel met die president van die Oekraïne gekonkel het om die Demokratiese Party se…
Die president van Rusland, Vladimir Poetin, het sy goedkeuring gegee aan ’n regerings voorstel om hulp te verleen aan die Abkhazia strek wat wegbreek van Georgië. Die wegbreek is geïnisieer…
Nuutste kommentaar