Sjinese owerheid besig met bedrog

Die sosiale netwerk maatskappye, Facebook en Twitter beweer dat die Sjinese van vals name gebruik maak op die stelsels om die Hong Kong demokrate se protes aksies teen te staan.

Die twee instansies het in afsonderlike verklaringe daarop gewys dat die Sjinese regering op die sosiale netwerk besig is om die protesteerders in Hong Kong te ondermyn.

Twitter sê hy het 936 rekeninge geïdentifiseer wat in Sjina funksioneer en was net te bedrywig met gebeure rondom die protes aksies in Hong Kong.

Twitter wys daarop dat die geïdentifiseerdes die mees aktiewe rekenings was, wat deel vorm van ’n groot “netwerk” van sowat 20,000 rekeninge wat almal gekanselleer is.

Facebook sê hy het soortgelyke ervarings gevind nadat ’n wenk deur Twitter aan hom deurgegee is, en het hy ook ’n netwerk verwyder van die stelsel wat sekerlik deur die Sjinese regering gebruik is teen die protesteerders.

Facebook said it had removed accounts and pages from a small network after a tip from Twitter. It said that its investigation found links to individuals associated with the Chinese government.