SABC radio’s sonder sokker

Die SABC se radiodiens het ’n taai oorveeg gekry toe beslis is dat die radiostasies voortaan geen sokkerwedstryde mag uitsaai nie.

Die 18 verskillende radiostasies besien nagenoeg 27 miljoen luisteraars, wat nou geen sokker uitsendings sal hoor nie, en hulle moet verlaat op die TV as hulle iets wil weet van wedstryde wat gespeel word.

Die radiostasies het swaar geleun op sokkerwedstryde om hulle luisteraars te behou, maar met die nuwe verbod mag hulle nie eers die finale punte telling van wedstryde aankondig nie.

Die SABC se nuwe reëling spruit uit ’n ooreenkoms wat aangegaan is met SuperSport wat alleenreg op sokkerwedstryde sal behou, en het die ooreenkoms met die nasionale uitsaaier aangegaan dur R280 miljoen aan hulle te betaal.