Dodetol styg met Indiese vloede

Die sterftes het reeds die 100 ste slagoffer geëis in ongekende vloede wat vanjaar met die moesonreëns veroorsaak is.

Swaar een ’n grondverskuiwings weens die aanhoudende reën het die dodetal reeds verby die 100 merk laat styg, en die owerhede reken meer gevalle sal late aangemeld word.

Honderde duisende mense word ontwrig en groot getalle geteisterde moes hulle woonplekke verlaat en elders ’n heenkome gaan vind terwyl die aanhoudende reën ook vir kragonderbrekings en onbegaanbare paaie veroorsaak het.

Moesonreëns begin in Junie en duur tot September, en is deel van die Indiese leefwyse, en 70% van die land se reën kom jaarliks in die tydperk voor, wat ook die ontwrigting veroorsaak.

Meer as 100,000 mense is geaffekteer deur sowat 80 grondverskuiwings  wat die lewens van 44 mense geëis het.