Die ANC mik na pensioene

Enoch Godongwana

Die ekonomiese “kenners” binne die ANC het weereens die party se begeerte bevestig om privaat en openbare  pensioen fondse se geld  te gebruik om bankrot staats entiteite te probeer red.

Enoch Godongwana, hoof van die ANC se ekonomiese transformasie subkomitee, sê dat die bate bestuur industrie met R6 triljoen sit.

Dit sluit pensioen fondse, versekeraars en ander beleggers in en diegene moet van die geld aan die staat leen aangesien dit ‘n beter opsie is as om die Internasionale Monetêre Fonds te vra vir ‘n reddingsboei.

Hy meld nie hoe die geld terug betaal gaan word nie.