ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 30, 2019

SA Express se vlerke geknip

Die lugdiens, SA Express, is weereens verhoed om vlugte te hervat weens R70 miljoen wat aan ACSA verskuldig is vir landingsregte. Intussen sit SA Express met ‘n rekening van verskaffers…

Sttashospitale dop toets

Geen gesondheidsorg fasiliteit in Gauteng kon ʼn veiligheids oudit suksesvol deurstaan wat voldoen aan die Beroeps Veiligheids Wet van SA(OHSA) nie.  Dit beteken dat alle hospitale en klinieke in Gauteng…

Staat se skuldlas wek kommer

Groei in die ekonomie oor die laaste twintig jaar was volgens kenners ʼn teleurstelling terwyl die massiewe skuld wat die openbare sektor opgebou het besig is om die land te…

Polisie is slegter as kriminele

Taxi eienaars, sakelui en inwoners wat die chaos in Pretoria beleef het, sê die polisie se swak optrede en onverskillige houding was slegter as wat die kriminele elemente is. ’n…

Perspektief: Rotsvaste anker – ook in óns taal

Op 27 Augustus het ’n herdenking grootliks stil verby gegaan – tog was dit verblydend om die juweeltjies van onthou en koester raak te sien. “In die begin was die…

Die e-tol kan dalk kantel

Samesprekings tussen die ANC Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, en die verteenwoordigers van die AA asook die van Outa, laat die indruk dat die stelsel dalk gaan kantel. Mbalula sê…

Gas energie kan Eskom help

Deskundiges reken die oplossings vir al Eskom se probleme le in die omskakeling na gas om die besoedeling met steenkool uit te skakel. Die ondersoek toon glo dat gas uiteindelik…

Battery diefstal kan selfone sink

Alhoewel dit tans die MTN selfoon maatskappy is wat gebuk gaan onder die diefstal van hulle batterye by die torings, kan die ander twee maatskappye dieselfde drama verwag. Die algemene…

Die gyselaar drama gaan voort

Die gyselaarsdrama waarin Eskom die ANC-regime gevange hou, het nou sy hoogste punt van arrogansie bereik. Met ’n nuwe eis om R59 miljard te kry vir die volgende twee jaar…

Kuba vra hulp by Kanada

Die Kubaanse Minister van Buitelandse Sake, Bruno Rodriguez het by sy eweknie in Kanada, Chrystia Freeland, gepleit dat Kanada sy invloed moet gebruik om die VSA te oortuig om sanksies…

VSA-Taliban onderhandeling na aan finale akkoord

Die Taliban het in ’n verklaring gesê goeie vordering is gemaak in die onderhandelinge met verteenwoordigers van die Amerikaanse regering om die Afghanistan se geweld te beëindig. Die onderhandelings is…

Reënwoud brande laat buurlande vergader

President Jair Bolsonaro van Brasilië het aangekondig dat die meeste van die Suid-Amerikaanse state se leiers dringend byeengekom het om die krisis in die reënwoude te bespreek en oplossings te…

Britse premier vra “Koningin Toespraak”

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het die Verenigde Koninkryk se politici woedend met sy versoek aan die koningin om haar toespraak te lewer op 14 Oktober vanjaar. Die Arbeidersparty…

Italianers sentimeters nader aan regering

Die regerende 5-Ster Beweging het klaarblyklik sy stempel afgedruk en die nuwe koalisie vennoot oortuig dat die huidige premier steeds in die amp sal voortgaan. Die twee partye het egter…

VSA se oorlogskip tart Sjinese

’n Amerikaanse oorlogskip het baie na aan die eiland wat Sjina opeis in die Suid Sjinese See, verbygevaar wat gesien kan word as ’n daad van uittarting wat woede ontketen…

rolex replicas for sale