ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 29, 2019

Duisend jaar om skuld te betaal

Die staat se vermoë om sy skuld af te betaal blyk bykans onmoontlik te wees.  Volgens die Sentrum vir Ontwikkeling en Ondernemings (SOO) se woordvoerder , Ann Bernstein, sal dit…

Ace Magashule dieper in bedrog

Die Staatskaping verhoor het getuies aangehoor van die vorige LUR van ekonomiese ontwikkeling van die Vrystaat waarin hy getuig het hoe die ANC sekretaris-generaal en die vorige premier van die…

Pretoria middestad in chaos

Taxibestuurders het die strate ingevaar in Pretoria nadat een van hulle “kollegas” klaarblyklik deur ‘n uitlander gedood is.  Verskeie winkels van uitlanders is gestroop en ‘n gebou is aan die…

Nog ’n krisis broei in onderwys

Die mening van ’n ANC onderwys minister kan die toekoms van duisende leerlinge sodanig benadeel dat hulle lewenslank gaan sukkel in die werksomgewing. Die mening is uitgespreek dat leerling wat…

Blanke mans in meeste bestuursposte

Thulas Nxesi Groot ongelukkigheid bestaan in die ANC regering omdat blanke mans na bewering steeds die grootste aantal bestuursposte beklee, Die ANC se Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, het die…

Diamant verkope op laagte punt

Die wêreldbekende De Beers Maatskappy het ’n opdraande stryd in die wêreld van diamant verkope terwyl die wêreld ekonomie minder rooskleurig lyk. Met sy sewende verkope vir die huidige jaar,…

Eskom smous dalk sy probleme

Eskom beplan om van sy kragsentrales te verkoop ten einde ontslae te raak van die groter probleme in die bedryf. Ingeligte bronne het Die Vryburger meegedeel dat Eskom sy kragsentrales…

Strenger maatreëls in werksplek

Die regering het by monde van die Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, aangekondig dat daar nou “harde” maatreëls ingestel gaan word sodat transformasie in die werksplek vinniger kan geskied.  Nuwe…

Koop stemme of…..

Dit blyk dat die ANC se president Ramaphosa se veldtog bestuurders meer as R70 miljoen spandeer het om lidmaatskap fooie op datum te bring en nuwe lede te registreer.  Lede…

Poolse Regering staan sterk

Die Nasionalistiese Reg en Geregtigheid Party in Pole is steeds die land se sterkste party met die grootste steun van kiesers. In die jongste peiling deur ’n onafhanklike entiteit, het…

Japanese in woeste oorstromings

Swaar en deurdringende reëns in die suide van Japan, en op sy naby geleë eiland, Kyushu, het oorstromings en grondverskuiwings hewige ontwrigting veroorsaak. Minstens twee persone het omgekom en duisende…

Britse opposisie wil premier keer

Die linkse Arbeidersparty van Brittanje en enkele kleiner partye met parlementêre verteenwoordiging wil probeer verhoed dat die Eerste Minister, Boris Johnson, sy plan tot uitvoer bring met Brexit. Die partye…

Brasilië verwelkom hulp, maar…

Die Brasiliaanse president, Jair Bolsonaro, het gesê sy land verwelkom die hulp wat aangebied word om die brande te bestry, en sal dit aanvaar sodra president Macron van Frankryk sy…

Italianers bots oor koalisie

Giuseppe Conte Die Italiaanse regerende 5-Ster Beweging het onderhandelings met die grootste opposisieparty, die Demokratiese Party, opgeskort. Die 5-Ster Beweging sal slegs die onderhandelinge hervat indien die opposisie inval by…

Duisende vlug uit Venezuela

Meer as 85,000 mense van Venezuela het die afgelope maand uit die land gevlug na Ecuador en Columbië uit vrees vir die nuwe en strenger visum voorwaardes wat binnekort in…

Sjinese geldeenheid tuimel

Die Sjinese betaalmiddel tuimel na benede terwyl die kommunistiese regering paniekerig soek na ’n buffer teen die Amerikaanse invoer heffings. Die geldeenheid het in waarde gedaal tot sy laagste vlak…

rolex replicas for sale