Internasionale Handel
Die handelsoorlog wat deur die VSA begin is om die Sjinese te dwing om meer van Amerika se goedere te koop, het nie vrugte gelewer nie, maar het wel ’n…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Die handelsoorlog wat deur die VSA begin is om die Sjinese te dwing om meer van Amerika se goedere te koop, het nie vrugte gelewer nie, maar het wel ’n…
Gavin Watson, die Hoof Uitvoerende Beampte van Bosasa het Maandagoggend omgekom in ’n motorongeluk na die Tambo Lughawe by Kempton Park. Watson het glo vanaf sy woonplek in Port Elisabet…
Alhoewel Suid-Afrika ’n onvriendelike landbou klimaat het, is die land se boere nie verniet die wereld se beste landbou produsente se produsente nie. Selde in die wêreld kan die gehalte…
Die ANC regering is vrot van die skuld, en sy binnelandse skuldlas is ’n skande wat onverskoonbaar is, maar ook onaanvaarbaar bly. Die staat skuld die sakelui in die land…
Die hoë syfer van moorde op polisiebeamptes kan verminder word, se ’n organisasie wat ’n in diepte studie van die onderwerp gedoen het. Die organisasie, Gun Free, beweer dat die…
Die SA Inkomstediens (SAID) se nuwe kommissaris, Edward Kieswetter, het ‘n waarskuwing gerig tydens ‘n belasting konferensie. Hy het gesê dat SA belastingbetalers dalk hul belasting betalings weerhou weens jare…
Die Voorsitter van die MK Veterane se komitee, Siphiwe Nyanda, wat ook ’n voormalige minister en militêre hoof was, wil Jacob Zuma vir R800,000 dagvaar. Volgens die eiser het Zuma…
Die ANC regering het met sy pogings om meer swartes te laat slaag in die matriekeksamen, weereens klaaglik misluk met ’n vreemde foefie. Leerlinge wat Graad 11 gedruip het, is…
Kort nadat Sjina aangekondig het dat hy die VSA belas met invoerheffings op $75 miljard se goedere, het die Amerikaanse president in reaksie daarop ’n harder hou geslaan. Die VSA…
Uit Kaboel word verneem dat die onderhandeling spanne van die VSA en die Taliban hulle samesprekings hervat het in Qatar. Die twee spanne poog om ’n ooreenkoms te bereik ten…
Vietnam is “diep bekommerd” oor die onlangse verwikkelinge in die Sjinese Suidsee gebied, sê die Eerste Minister, Nguyen Xuan Phuc. Vietnam maak hoofsaaklik van die seeroete gebruik vir sy handelsvaartuie,…
Minstens twee sogenaamde liefdadigheids reddingsbote, gelaai met onwettige immigrante uit Afrika, soek afklim plek vir die 360 mense. Die skepe wat in die Mediterreense See opereer, sit blykbaar opgeskeep met…
Terwyl brandweer personeel saam met vrywilligers reeds dae lank veg teen die verwoestende brande in Bolivia, het die regering om hulp geroep na die internasionale lande wat toekyk hoe duisende…
Die Minister van Buitelandse Sake in Noord-Korea, Ri Yong Ho, het gesê Pyongyang is gereed vir samesprekings, of as dit moet gebeur, ook gereed vir konfrontasie met Washington. Hy het…
Die swak ekonomiese toestand waarin Hong Kong hom bevind weens die 12 weke lange protes deur die studente en demokrate van die stad, het nou ook die bankiers se finansiële…
Nuutste kommentaar