ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 26, 2019

Moody’s raak ongeduldig met regime

Die swak ekonomiese toestande, werkloosheid, min buitelandse belangstelling, die magsugtige grondgryp program, Eskom en ander entiteite se finansiële onvermoë is alles redes waarom die land in die knyp raak. Moody’s…

Gesondheidsplan het reuse risiko

Die ANC regime het Suid-Afrika se mense in ’n enorme dilemma met sy Nasionale Gesondheidsplan. Buitelandse media berig dat ’n regeringswoordvoerder gesê het die plan sal geleidelik in werking gestel…

Boere al meer versigtig

Die huidige finansiële klimaat is een van die belangrike faktore wat boere meer versigtig maak met die aankoop van duur trekkers en plaas implemente. Daarbenewens id die regering se grondgryp…

TLU SA waarsku teen grond onteiening

Die TLU SA het weer, as del van die Ad hoc-groep wat fokus op die regering se onteiening sonder vergoeding het pas weer vergader om te besin oor die aangeleentheid….

Motor rubriek – Mitsubishi Eclipse Cross 2,0 4×2

In die wêreld van die sportnuts motormark is die kompetisie straf en is daar ‘n wye reeks van voertuie beskikbaar. Mitsubishi produkte was nog altyd bekend daarvoor dat dit betroubaar…

Eskom “reddingsplan”

Meer as 600 senior amptenare van Eskom en sommige uitvoerende bestuurslede is ingelig rondom die entiteit se “omkeer” plan.  Volgens dokumentasie sit Eskom sonder kontant en het op verskeie geleenthede…

Bayer verkoop sy landbou afdeling

Die Duitse maatskappy Bayer het aangekondig dat hy sy dieregesondheid afdeling gaan verkoop aan ’n Amerikaanse maatskappy. Die transaksie wat byna $8 miljard kan beloop, word nog onderhandel met die…

Premier Johnson kry koue skouer

Die Britse premier, Boris Johnson, het ’n koue skouer gekry met die onderhandelinge om ’n nuwe ooreenkoms te beding vir die uittrede uit die Europese Unie. Kanselier Angela Merkel van…

President van Brasilië in spervuur oor reënwoud brande

Die nasionalistiese president van Brasilië tree ietwat vreemd op teen die meer as 100 brande wat tans woed in die reënwoude van sy land. Die president, Jair Bolsonaro, sê die…

Poetin kap VSA oor missiel toetse

Die Russiese President Vladimir Putin het die Amerikaanse missiel toetse skerp veroordeel en beswaar gemaak teen die bewering dat die VSA talle missiel basisse regoor die wêreld wil vestig. Poetin…

G7: Weerstand teen Russe se toelating

Die Amerikaanse voorstel wat deur President Donald Trump gemaak is dat Rusland weer toegelaat moet word tot die G7 beraad, word nie oral verwelkom nie. Rusland is etlike jare gelede…

Grace 1 olietenkskip steeds dwalende

Die olietenkskip van Iran wat met ’n groot vrag olie onderweg was na Sirie, is nog steeds aan die rond vaar op die oop see. Die Grace1 super tenkskip het…

Argentinië stuur af op krisis

Die kiesers van Argentinië gaan eersdaags weer na die stembus om die tweede rondte van die presidentsverkiesing af te handel. Die opposisieparty se presidentskandidaat, Alberto Fernandez, wat verbintenisse het met…

Iran vertoon eie missiel afweerstelsel

Iran het as teenvoeter vir ’n moontlike VSA missielaanval, sy eie mobile missiel afweerstelsel bekendgestel in Teheran. In ’n verklaring sê Iran hy is bereid tot samewerking met die Franse…

rolex replicas for sale