ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 23, 2019

NGP weer in die nuus

Die ANC se Nasionale Gesondheidsplan (NGP) is weer in die nuus nadat die party se woordvoerder gesê het die skema sal met “verstandigheid” geïmplementeer word. Met die aankondiging, sonder om…

Ou Mutual gee Moyo weer kennis

Die stryd tussen Ou Mutual en sy Hoof Uitvoerende Beampte, Peter Moyo, is nog lank nie beëindig nie, en nou het die maatskappy verdere stappe gedoen teen Moyo. Ou Mutual…

Wapenskandaal weer onder soekligte

Gedurende die eerste helfte van 2008 is die SA Queen Modjadji vanaf Duitsland in ontvangs geneem in die hawe by Simonstad. Dit is die jongste aflewering van duikbote uit Duitsland…

Nuusflitse

Vlag ook in huise verbied Volgens berigte mag ‘n individu nie in sy eie huis die Oranje Blanje Blou Republiekvlag vertoon nie.  Dus word die individu voorgeskryf wat hy mag…

TLU SA waarsku teen Grondpaneel-verslag

Die omstrede Grondpaneelverslag sal nie net verreikende gevolge op landbou hê nie, maar ook op enige ander grondeienaars in die land. TLU SA het besef dat die algemene publiek onbewus…

Ace is nie so erg ongewild nie

Die omstrede ANC Sekretaris-generaal, Ace Magashule, is nie so ongewild as wat sommige lede van die party beweer nie. Die meningspeiling wat gedoen is toon dat die Sekretaris-generaal waarskynlik die…

Italië besin oor nuwe koalisie

Nadat die onafhanklike Eerste Minister van Italië bedank het weens die geskil tussen die twee koalisie vennote, sal die land se president moet bepaal wat die volgende stap moet wees….

Iran waarsku dat roete onveilig is

Die president van Iran, Hassan Rouhani, het gewaarsku dat indien sy land nie sy olie verkoop kry weens die sanksies nie, sal internasionale seeroetes onveilig gemaak word. Die waarskuwing volg…

Brexit: Merkel toegeeflik, Macron stram

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het gesê Brittanje moet met alternatiewe voorstelle oor die Ierland grenskwessie na vore kom om die dooiepunt vir ’n ooreenkoms te beklink. Die Franse president,…

VS-Korea onderhandelings volg later

Uit Seoul, die hoofstad van Suid-Korea, word berig dat die onderhandelings oor die uitfasering van Noord-Korea se kernwapen program, waarskynlik tog later vanjaar sal plaasvind. Die twyfel het ontstaan dat…

Pakistan neem Indie na Wêreldhof

Pakistan het in ’n verklaring gesê hy neem Indië na die Internasionale Wêreldhof in Den Haag om uitsluitsel te kry oor die krisis in Kashmir nadat Indie die stad se…

Australië bereid tot Golf beveiliging

Die Eerste Minister van Australië, Scott Morison, het bekend gemaak dat sy land ook bereid is om saam met die VSA skepe t stuur om die Golf seeroete te beveilig….

Trump kanselleer besoek aan Denemarke

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het skerp gereageer oor die opmerking van die Deense Eerste Minister dat die VSA se idee absurd is om die Groen Eiland te wil koop….

Japan verslag vrygestel oor Korea wapens

Japan het ’n opgedateerde verslag vrygestel oor Noord Korea se kernwapen vermoëns wat in ’n Verdedigings Witskrif vervat is. Volgens die Witskrif blyk dit dat Pyongyang reeds die vermoë het…