ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 22, 2019

SAID hoof IT beampte geskors

Dit het bykans ‘n jaar geneem voordat SAID se Hoof Uitvoerende Beampte van Inligtingstegnologie , Mmamathe Makheke-Mokhuane, geskors is.  Die skorsing is voorkomend geneem hangende ‘n dissiplinêre proses rondom die…

Nuusflitse

R2 miljard herwin Volgens Pravin Gordhan is meer as R2.1 miljard herwin van onregmatige kontrakte wat aan kontrakteurs toegeken is deur staats entiteite.  Dit beteken dat daar nog meer as…

Nuwe skoolgeboue kom dalk nooit

’n Opvoedkundige het aan Die Vryburger gesê die moontlikheid van genoeg skole en klaskamers vir Suid-Afrika se leerders gaan nooit kom ni. Hy wys daarop dat die swart skole oorbevolk…

Malema en Tito verloor steun

In ’n onafhanklike meningspeiling wat pas afgehandel is, word aangedui dat Malema aansienlike steun verloor, wat verklaar waarom daar reeds bespiegel word oor sy voortgesette leierskap. In verskeie koerante en…

Vreugde oor Cameron

Dit is met vreugde begroet toe Boere-Afrikaners verneem het dat Edwin Cameron nou aftree as regter in die Grondwethof. Volksgenote sê die man se vreemde sienings oor verskillende sake het…

Simbool van bevoordeling

Terwyl die land in opstand is oor vlae, wil ek tog ook ’n eier lê oor die ANC se nuwe vlag vir die land wat deur min blankes erken word…

Gelykheidshof beslis oor Republiekvlag

Die Nelson Mandela Stigting het ’n saak na die land se Gelykheidshof geneem om te probeer voorkom dat die Republiekvlag in die openbaar vertoon mag word. Die eertydse terroris se…

VSA sal optree teen Iran

Die Verenigde State van Amerika sal stappe neem teen Iran indien die land se olieskip, die Grace 1, met sy groot vrag olie aan boord, sou poog om dit by…

Italië se Eerste Minister bedank

Eerste Minister Conte van Italië het Dinsdag in die parlement aangekondig dat hy sy skriftelike bedanking by die land se president, Sergio Mattarella, sal inhandig na afloop van die parlementsitting…

Iran se olietenkskip word dopgehou

Die Grace 1 olie tenkskip van Iran, wat vrygelaat is deur die owerheid in Gibraltar, vaar oënskynlik doelloos op die see rond nadat waarskuwings gerig is om nie die olie…

Ongenooide skepe kry onvriendelike ontvangs

Di president van die Filippyne, Rodrigo Duterte het gewaarsku dat sy land onvriendelik sal optree teen skepe wat ongenooi in die land se gebiedswaters sou wees sonder die vooraf toestemming….

Onwettige immigrante spring in see

Spanning wat p ’n reddingsboot, die Open Arms, so erg geword het, het sowat tien van die 100 onwettige immigrante laat besluit om die skip te verlaat. Die reddingsboot wat…

VSA en Russe hervat wapen wedloop

Met die onttrekking van Amerika uit die ooreenkoms met Rusland oor missiel wapen ontwikkeling, het die wapen wedloop wat na die Koue Oorlog gestop is, weer hervat. President Donald Trump…

Indië beoog handels besoek aan VSA

Die Indiese Eerste Minister, Narendra Modi, het telefonies met die Amerikaanse president kontak gemaak en gesê hy is hoopvol dat  ’n handelsooreenkoms tussen die twee lande aangegaan kan word. Premier…