ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 20, 2019

Minister koop stemme vir president

Die stof het nog nie gaan lê rondom die CR 17 “donasies”  in 2017 nie toe dit  blyk dat die Minister van Kleinsake Ontwikkeling,  Khumbudzo Ntshavheni, groot skenkings gemaak het…

Erge besoedeling by Kriel kragstasie

Die Eskom aanleg by Kriel in die Oos-Transvaal is nou die kragsentrale wat die tweede meeste lugbesoedeling met swaeldioksies veroorsaak. Die Oos-Transvaalse platteland gaan gebuk onder die geweldige lugbesoedeling wat…

Sasol in VSA stuur skokgolwe

Sasol se aankondiging dat daar moontlike “kontrole swakhede” kan bestaan by hul Lake Charles Chemiese Projek in Louisiana het skokgolwe deur die bedryf gestuur.  Die swakhede waarna verwys word, is…

Nog duistere sake in CR17 rekening

Die verkiesingsveldtog van ANC president Cyril Ramaphosa, wat bekend staan as die CR17 bankrekening, is weer in die nuus. Die ANC leiers gaan ’n vergadering belê om die jongste voorval…

Warmste Juliemaand van alle tye

Die VSA se Nasionale Oseaan en Atmosferiese Administrasie het bevestig dat die afgelope Juliemaand die warmste was wat nog vir die tyd van die jaar gemeet is. Meting van dag…

Taiwan bestel F-16 vegvliegtuie

Die Amerikaanse Kongres moet vinnig reageer met goedkeuring vir ’n $8 miljard transaksie vir F-16 vegvliegtuie wat aan Taiwan gelewer moet word. Die aflewering moet blitsvinnig wees aan die selfregerende…

Russiese ooreenkoms bedreig vrede

Kort nadat President Donald Trump gewaarsku het dat Rusland en Sjina nie moet in meng in die situasie van Venezuela nie, het Rusland besluit om die waarskuwing te ignoreer. Rusland…

Vliegtuig land veilig in koringland

Twee bekwame Russiese vlieëniers kon daarin slaag om ’n reuse vliegtuig met 233 mense aan boord, veilig te laat neerstryk in ’n koringland. ’n Noodlanding moes dringend uitgevoer word toe…

Italiaanse 5-Ster verwerp koalisie vennoot

Die breuk tussen die konserwatiewe 5-Ster beweging van die Eerste Minister in Italië, met die nasionalistiese Liga, blyk nou finaal en sonder omkeer te wees. Die leier van die Liga,…

VSA wil Groen eiland koop

Dit klink na ’n sprokiesverhaal, maar gerigte gaan rond dat President Donald Trump in privaat gesprekke met vennote en adviseurs die idee geopper het om die Groenland eiland vir die…

Brasilië steun Argentinië president

Brasilië sal onttrek uit die Mercosur handels blok indien die opposisieparty van Argentinië die oorwinning behaal in die komende presidentsverkiesing. Die aankondiging is gemaak deur die Minister van Ekonomiese Sake,…

rolex replicas for sale